Herlewing deur omgeegroepe

Verdiep geestelik deur omgeegroepe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Herlewing deur omgeegroepe by Dirkie Van der Spuy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirkie Van der Spuy ISBN: 9781415310663
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Dirkie Van der Spuy
ISBN: 9781415310663
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
God se plan vir Moreletapark-gemeente was duidelik: Hy wou geestelike verdieping teweegbring wat sal uitreik en die wêreld rondom beïnvloed en verander. Sy plan was om omgeegroepe wat die ruimte en struktuur sou skep waar die Heilige Gees vrylik kon begin beweeg om mense se lewens dramaties te verander. Op 8 Augustus 1988 is die eerste omgeegroep in die gemeente gebou. Ongeveer tien jaar later het die sowat 200 mense en 20 groepe uitgebrei to meer as 3000 mense wat weekliks in meer as 220 omgeegroepe beyeenkom. Dit was God se antwoord op gebede wat opgegaan het vir vernuwing en geestelike groei. Kleingroepe lê God na aan die hart. Dit is deel van sy plan vir die organisasie van sy kerk. Al die seen wat omgeegroepe in Moreletapark-gemeente gebring het, maak dat elke gemeente met geloof en oortuiging opgeroep kan word om God te vertrou om ware koinonia in sy kerk te herstel.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book A Mustard Seed (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Om bly te wees (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Getting to the Heart of Things (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book ’n Venster vir die son by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Lloyd Cele by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Gesels met God oor alles by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Seisoene van die hart by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Jy is 'n held by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Leef in God se liefde by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy