365 dagstukkies vir vroue
by
Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: April 21, 2011
Vroue is God se kosbare gawe aan die wêreld. Hulle is skeppend, sensitief, medelydend, intelligent en talentvol. Tog het baie vroue die vertroue wat God vir hulle gun, verloor. Joyce Meyer weet wat dit is om ’n swak selfbeeld te hê. Op haar lewensreis het sy baie geleer van wat ‘ware selfvertroue’...