Annico Van Vuuren: 29 books

Cover of OES DIE STOF
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: August 6, 2013

Al gewonder oor een man en ‘n duisend vroue? Lees ANNICO Van VUUREN se aangrypende verhaal OES DIE STOF oor die mens, Didi – wyse koning Salomo van die Bybel: Dis ‘n MOET v alle lesers. Sou ongehoord  talryke vroue dalk ’n sinlike orgie in die verhaal uitspel? Maar dan het u sekerlik...
Cover of PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7)

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7)

1 Groot Genoeg; 2 Mamba Moord; 3 Pop; 4 Pik en Glans.

by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 18, 2016

ANNICO VAN VUUREN se  PROESELTIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7) oortref selfs haar vorige Proeseltjies. Dit bestaan uit 'n verskeidenheid leesgenot-aanbiedings met vier totaal uitlopende verhale wat 211 bladsye beslaan. GROOT GENOEG is die eerste verhaal in Proeseltjies 7: 'n...
Cover of PROESELTJIES STORIELEKKERTE 11 (Voorheen Omnibus 11)

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 11 (Voorheen Omnibus 11)

1 'n Man met Honde-oë; 2 Iets van Pa af; 3 Tiekie 'n Lewe; 4 Blou Moord

by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 18, 2016

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 11 (Voorheen: OMNIBUS 11) is nóg ‘n hoogspanningstreffer uit ANNICO VAN VUUREN se pen, wat veral leunstoelspeurders onmoontlik gaan vind om neer te sit. Hier is vier verhale wat die hare op een of ander manier (moord en selfs die bonatuurlike) laat rys. Drie van die...
Cover of EERGISTER en OORMôRE
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 4, 2016

EERGISTER en OORMôRE (KORTES) is ‘n treffende bundel Wetenskapfiksie (Fantasie?) verhale (Hou nog van die woord TOEKOMSFIKSIE selfs al gebeur sommiges van die verhale eintlik ver in die verlede) deur ANNICO VAN VUUREN met ‘n verbasende wye spektrum wat gedek word: Afgryse; Gewone en Tong-in-die-kies...
Cover of PROESELTJIES STORIELEKKERTE 6 (Voorheen Omnibus 6)

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 6 (Voorheen Omnibus 6)

1 KôKô se KOL SON; 2 BOETIEBOSSIE; 3 KôKô WEN WEE R

by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 18, 2016

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 6 (Voorheen Omnibus 6) is ANNICO VAN VUUREN (saam met haar man LUKAS) se eerste Proeseltjies  vir kleingoed - darem vir kleingoed van alle ouderdomme! Selfs Oupa en Ouma gaan nie net die heerlike lees vir húlle kleingoed geniet nie, maar die stories self. PROESELTJIES...
Cover of MAMBA MOORD

MAMBA MOORD

Voorheen ook bekend as Drie Kinkls om die Maan

by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 26, 2013

ANNICO VAN VUUREN and another high-tension Whodunit in Afrikaans. MAMBA MOORD nog 'n hoogspanning Wiewassit deur ANNICO VAN VUUREN - al gehoor van 'n moordenaar wat mambas gebruik om die daad mee te pleeg? Leunstoelspeurders hier is weer 'n geleentheid om u bedrewe intuïsie in...
Cover of PROESELTJIES STORIELEKKERTE 5 (Voorheen Omnibus 5)

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 5 (Voorheen Omnibus 5)

1 DIE LEë ABAKUS; 2 DOEPA VIR "N VAAL FEETJIE; 3 BLOU KOSMOS en 4 TUSSEN MURE

by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 18, 2016

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 5 (Voorheen Omnibus 5) is nóg een van ANNICO VAN VUUREN se moetkoop proeseltjies met sy vier verhale. Drie korter en bondig met BLOU KOSMOS wat nog nooit voorheen op eBoeke verskyn het nie. En dan die baie populêre vollengte roman: TUSSEN MURE - oorlopenstoe romanties...
Cover of 21 vir Warm Boereharte
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 24, 2013

For your pleasure:  In Afrikaans – Annico van Vuuren’s stunning collection of short stories – her star-turn genre. Read and your heart will be warmly touched – will be torn apart, drawing you into the spirit of humane grace and everlasting love. Lesers op soek na kortverhale uit die hart...
Cover of PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 (Voorheen Omnibus 3)

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 (Voorheen Omnibus 3)

1 WATER OOR DIE KLIPPE 2 JAKARANDABLOMMETJIE 3 GEDORIEWAAR 4 FEETJIE IN ‘N JêMBLIK

by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 18, 2016

Annico van Vuuren se PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 is nog ‘n moetlees vir alle storieliefhebbers. Dit beslaan 260bls (meer as 60,000 woorde) teen ‘n billike prys. Dit bestaan uit vier uiteenlopende, maar treffend en spannende verhale. ‘n Hoofstorie en drie korter weergawes. Een waarvan...
Cover of BOEF met VLERKIES
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: October 2, 2013

ANNICO VAN VUUREN se BOEF met VLERKIES: Nog ‘n hoogspannings aksieverhaal – propvol romanse en liefde. Elrica gaan hou in die Maluti’s vakansie om ‘n netelrige situasie rondom haar verbreekte verlowing te ontkom. Hier beland sy in ‘n bizar maar skokkende situasie waar sy deur ‘n...
Cover of Gedoriewaar
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 23, 2013

Gedoriewaar, a gripping whodunit by Annico van Vuuren, is written in Afrikaans for your pleasure. ANNICO VAN VUUREN se GEDORIEWAAR is 'n hoogspanning wiewassit. Sy nooi alle leunstoelspeurders om dié speurverhaal te lees, te ontrafel en selfvoldaan terug te sit - sou hulle kon raai...
Cover of Tussen Mure
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 20, 2013

Annico van Vuuren's high tension TUSSEN MURE in Afrikaans is not te be missed! TUSSEN MURE deur Annico van Vuuren, is 'n hoogspanningsroman wat lesers aan hulle eBoek-leesapparate vasgekluister gaan hou. Katia word Vic - 'n medies gediagnoseerde outis - se verpleegster in Johan van...
Cover of PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 (Voorheen: Omnibue 9)

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 (Voorheen: Omnibue 9)

1. Noodplan 2. Liewe Katjiepiering 3. Vrinne Vandag 4. Pasop, hier kom Ouma 5. Rooipeper en Groenrissie

by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: June 18, 2016

ANNICO VAN VUUREN se PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 (Voorheen: OMNIBUS 9) is nóg ‘n moetlees vir alle storieliefhebbers en veral vir leunstoelspeurders wat NOODPLAN (Die eerste Les Ras Wiewassit) met groot en prettige tevredenheid – hopelik? – uitgewerk gaan kry. PROESELTJIES STORIELEKKERTE...
Cover of BLOU MOORD
by Annico van Vuuren
Language: Afrikaans
Release Date: December 13, 2015

BLOU MOORD: Lokwoorde “Dis moord hierdie, Lica – deur iemand sonder gewete gepleeg. Dis goed dat jy skrik. Grendel jou venster – sluit jou deur. Kyk twee keer voor elke tree wat jy gee. Drink net uit toe bottels. Eet net waarvan almal eet. Jy is bý met meneer Dreyer se dood. Jy...
12 3
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy