Author: | Annico van Vuuren | ISBN: | 1230001185348 |
Publisher: | Annico van Vuuren | Publication: | June 18, 2016 |
Imprint: | Language: | Afrikaans |
Author: | Annico van Vuuren |
ISBN: | 1230001185348 |
Publisher: | Annico van Vuuren |
Publication: | June 18, 2016 |
Imprint: | |
Language: | Afrikaans |
PROESELTJIES STORIELEKKERTE 5 (Voorheen Omnibus 5) is nóg een van ANNICO VAN VUUREN se moetkoop proeseltjies met sy vier verhale. Drie korter en bondig met BLOU KOSMOS wat nog nooit voorheen op eBoeke verskyn het nie. En dan die baie populêre vollengte roman:
TUSSEN MURE - oorlopenstoe romanties en liefdegevul soos nie dikwels gekry word nie in 'n ultra hoogspanningsgleuf aangebied.
1 DIE LEë ABAKUS is 'n seer ontdekking van eie tekortkoming in 'n teer Afrikaner-adel agtergrond gekleur. Tog is daar groei en ontwikkeling, want liefde en opoffering bring sy eie beloning.
2 DOEPA VIR "N VAAL FEETJIE: Is 'n mens so vaal en onopvallend dat selfs graad tweetjies jou Vaal Feetjie doop, het jy seker geen hoop op romanse nie? Of tog? Wat van 'n pa wat vir sy belemmerde dogtertjie Doepa het wat werk teen die lewe se aanslae?
3 BLOU KOSMOS: Hoe om op 18 die dood van jou geliefde te verwerk? Kry jy 'n Blou Kosmos uit die buitenste ruim om jou te troetel en jou te dra en alles vir jou te doen? Hoekom wil jou tweeling - jou sielsgenoot - jou Blou Kosmos dan net met wrede hande bykom? En is dit moontlik om verward, ooit weer by aanvaarding - ook van jouself - uit te kom?
4 TUSSEN MURE: Vic, 'n volwasse, gesertifiseerde outis kon nog nooit uit sy fisiese mure uitbreek nie. Sy psigiese mure lyk egter vir Katia, een van sy verpleërs baie meer onoorkomelik. Sal sy hom kan help? - dadelik haar dringendste begeerte. Veral omdat hy skynbaar selfs fisiese geweld sal gebruik as hy haar net sover kan kry om te verkas. Die spanning tussen die twee groei, totdat Vic die onmoontlike verrig - hy ontsnap uit sy fisiese mure!
Belewe Vic en Katia se stryd teen alles en almal - terwyl hulle liefde al hoër en meer vergeefs blom tot waar elke muur tot stof verkrummel.
Koop en geniet ANNICO VAN VUUREN se PROESELTJIES STORIELEKKERTE 5.