Rousseau: 228 books

Cover of Herinneringe aan Parys
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: March 5, 2012

“Parys . . . die stad wat ek bo alle ander liefhet” – het André Brink in sy outobiografie geskryf. Hierdie bundel bevat ’n keur uit sy destydse boeke oor Parys: Pot-Pourri  (1962) en Parys-Parys: Retoer (1969).Nadat hy in die sestigerjare in Parys gewoon het, het sy sketse en verhale oor...
Cover of Eerste lewe van Adamastor
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: April 28, 2011

’n  Roman wat in die tagtigerjare verskyn het en gebaseer is op die mite van die reus Adamastor, wie se liggaam glo die gebergtes van die Stormkaap gevorm het. Dis ’n aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en ’n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeërs in die...
Cover of Bidsprinkaan
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: November 15, 2005

Ongetwyfeld ’n hoogtepunt in Brink se oeuvre. Afrika se eeue oue magiesheid en hartstog vorm die agtergrond van die intiem verweefde komedie en tragedie in hierdie roman. Dit is gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 – c. 1825) se lewe. Maar die raaisel van ’n mens se lewe...
Cover of 'n Oomblik in die wind
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: March 22, 2005

So ’n lang ontdekkingsreis wat vir jou en my nog voorlê . . .Wanneer die jong Elisabeth Larsson hierdie woorde in haar man se Joernaal skryf, staan sy aan die begin van ’n persoonlike ontdekkingsreis wat haar sal voer tot die hoogtes van ’n intense, passievolle verhouding met ’n slaaf, en...
Cover of Die muur van pes
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: April 16, 2016

Een van die ergste vorms van die Swart Dood in die 14de eeu het sy slagoffers binne vyf dae uitgewis. Maar dat daar ander, subtiele, moderne en ewe dodelike vorme bestaan van die Pes wat in die donker wandel, ontdek die bruin Kaapse meisie Andrea Malgas gedurende die vyf dae wat sy ná ’n jarelange...
Cover of Gerugte van reën
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: September 26, 2014

Gerugte van reën is met sy verskyning in 1978 maande lank deur die apartheidsregering onder embargo geplaas. Vir baie bly dit steeds een van André P. Brink se grootste romans. In ’n land geteister deur droogte bly reën net ’n gerug – maar as dit die slag kom, dan word dit ’n vloedwater...
Cover of Christine le Roux Omnibus 3
by Christine le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: June 10, 2011

Die ontbrekende helfte: Yvette Faure word deur ’n agentskap as sekretaresse gestuur na die verstrooide professor Rabe se huis. Liefde uit die stormnag:’n Kunstenares soek skuiling in ’n hewige sneeustorm en is dae lank vasgekeer saam met ’n skatryk Kanadese nyweraar. Die gerieflikheidshuwelik...
Cover of Helene de Kock Omnibus 6
by Helene de Kock
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2013

"Hierdie drie verhale wat bymekaar aansluit, sal groot plesier aan al Helene de Kock se baie lesers verskaf, en bevestig opnuut haar fyn vermoë om ingewikkelde persoonlike verhoudings oop te skryf. Man van kaliber is die verhaal van professor Jessica en haar uiteindelike ontdekking dat ’n...
Cover of Tryna du Toit-omnibus 2

Tryna du Toit-omnibus 2

Groen koring & Goue gerf

by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: August 15, 2007

Meegevoer deur hulle jong liefde gee Debbie en Paul hulself oor aan hulle hartsog en verwoes so amper hulle jong lewens in Groen Koring. Paul is ’n rykmanskind en slim en het dit nog altyd maklik gehad en Debbie is skaars agttien. Maar hy sweer trou aan Debbie en belowe haar dat hy na haar sal terugkom...
Cover of Tryna du Toit-omnibus 8
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2013

Op vlerke van die wind: Agter Emma se streng skooljuffrou-uiterlike skuil ’n menseliewende, sprankelende persoonlikheid. Op ’n skeepsreis na Europa leer sy ’n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik ’n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal. Donkerpoort:...
Cover of Tryna du Toit-omnibus 4
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: April 28, 2011

Wolwehoek: Charlotte erf onverwags die ou familieplaas en besluit om haar oupa se voorwaardes te aanvaar: Sy moet self boer en haar oupa se aangenome seun moet as haar voog moet optree.Die vennootskap: Dr. Burger vra Marie om met hom te trou, maar dit klink meer na ’n sake-ooreenkoms: Marie moet...
Cover of Tryna du Toit-omnibus 1
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: October 15, 2006

Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte,...
Cover of Tryna du Toit-omnibus 9
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: September 3, 2014

Agter die berge: Ná ’n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers wees haar gewese man by ’n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin jarelange kokon van afsydigheid af te skud – maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend te leef, kos durf. Die erfgenaam van La Provence:...
Cover of Die Bolander

Die Bolander

Verhaal een in die Bolander-trilogie

by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: October 15, 2006

Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte,...
First 4 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy