Christine le Roux Omnibus 5

’n Wêreld sonder hom,’n Kwessie van tegniek, Bewys van liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Christine le Roux Omnibus 5 by Christine le Roux, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Christine le Roux ISBN: 9780798159401
Publisher: Human & Rousseau Publication: May 5, 2013
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Christine le Roux
ISBN: 9780798159401
Publisher: Human & Rousseau
Publication: May 5, 2013
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

’n Wêreld sonder hom: Nicoline is dertig maar al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasiënt in sy saal, neem haar lewe ’n ander wending. ’n Kwessie van tegniek: Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde akteur André Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gesê het wat sy van hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op ’n klein Karoodorpie as draaiboekskrywer van ’n filmspan. En André Rosner speel die hoofrol. Bewys van liefde: ’n Bekwame jong fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en ’n kluisenaar raak na ’n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste manier om hom uit sy neerslagtigheid te skok, is met ’n goeie dosis eerlikheid.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

’n Wêreld sonder hom: Nicoline is dertig maar al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasiënt in sy saal, neem haar lewe ’n ander wending. ’n Kwessie van tegniek: Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde akteur André Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gesê het wat sy van hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op ’n klein Karoodorpie as draaiboekskrywer van ’n filmspan. En André Rosner speel die hoofrol. Bewys van liefde: ’n Bekwame jong fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en ’n kluisenaar raak na ’n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste manier om hom uit sy neerslagtigheid te skok, is met ’n goeie dosis eerlikheid.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Amber maan, oker son en ander verhale by Christine le Roux
Cover of the book Die wit ringmuur by Christine le Roux
Cover of the book Tiendes van silwer by Christine le Roux
Cover of the book The Twinkling of an Eye by Christine le Roux
Cover of the book Die vrou in die blou mantel by Christine le Roux
Cover of the book The Colour of power by Christine le Roux
Cover of the book Getuie by Christine le Roux
Cover of the book 13 uur by Christine le Roux
Cover of the book Onsigbaar by Christine le Roux
Cover of the book Die glasappel by Christine le Roux
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 1 by Christine le Roux
Cover of the book Die Bolander by Christine le Roux
Cover of the book A Bosman Companion by Christine le Roux
Cover of the book Dark Poppy's Demise by Christine le Roux
Cover of the book Die Potlooddief en die engel by Christine le Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy