Die naamlose

Fiction & Literature
Cover of the book Die naamlose by Mariel Le Roux, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Mariel Le Roux ISBN: 9780624051152
Publisher: Tafelberg Publication: April 11, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Mariel Le Roux
ISBN: 9780624051152
Publisher: Tafelberg
Publication: April 11, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke. Alleen by die rivier het Ma Bella stories vertel. Eendag-op-'n-reëndag, het sy gesê, gaan ons vir my familie kuier, tante Sophia en neef Allesandro, in annerland wat soos 'n stewel lyk. Maar nou lê Ma Bella in die kerkhof, en haar pa in die kroeg. Dora van anderkant die grootsloot sorg vir Carli totdat Oudominee en die vrou van die Welfare met die kinderhuis dreig. In die pastorie op die dorp gaan Carli in Evelyn se hande oor. En sy het nog altyd vir Wimpie, Dora se Wimpie, wat haar dae bly inkleur. Maar Wimpie het sy eie krisisse, en op hul laaste dag by die rivier weet Carli: haar dae op Grootvlei is verby. Met Ma Bella se baadjie oor haar arm klim sy tussen die kanne agter op die melklorrie. Jare later is die gat in haar hart steeds nie toegegroei nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Mariel Le Roux
Cover of the book Wat die hart begeer by Mariel Le Roux
Cover of the book Reise van Isobelle by Mariel Le Roux
Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Mariel Le Roux
Cover of the book Speurhond Willem en die wilddiewe by Mariel Le Roux
Cover of the book Katryn van die klipdassies by Mariel Le Roux
Cover of the book Baas van Babilon by Mariel Le Roux
Cover of the book Kringe in 'n bos by Mariel Le Roux
Cover of the book Goodbye, Chocolate Charlie by Mariel Le Roux
Cover of the book Kamphoer by Mariel Le Roux
Cover of the book SuperZero (school edition) by Mariel Le Roux
Cover of the book Die einde van die reënboog by Mariel Le Roux
Cover of the book Degas' Dust by Mariel Le Roux
Cover of the book In my drome by Mariel Le Roux
Cover of the book Oliver Strange and the Journey to the Swamps by Mariel Le Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy