Hartklop Omnibus 4

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Hartklop Omnibus 4 by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe ISBN: 9780624084655
Publisher: Tafelberg Publication: March 6, 2018
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
ISBN: 9780624084655
Publisher: Tafelberg
Publication: March 6, 2018
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi tydens sy besoek aan Suid-Afrika. Sy en haar ouers word dan ook sommer na sy familielandgoed op die Italiaanse platteland genooi. Tydens hul besoek ontmoet sy Giulio se sjarmante broer, asook die pragtige jong rykmanserfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár. In Yskoue, vuurwarm liefde vertrek Sandra Botes as skeepsdokter na Antarktika om weg te kom van iemand se onwelkome aandag. Sy ontmoet vir Brandon, die ekspedisieleier, en leer ken ook die aantreklike blondekop Konrad Malan. Nou wonder sy: Watter man laat nou eintlik haar hart vinniger klop? In Dokter Draak kruis Livia Naudé se pad ná vier jaar weer dié van die broeiende Anton Duvel in die trauma-eenheid van ’n Pretoriase hospitaal. Hy het egter in die ongenaakbare Dokter Draak verander. Boonop stry Livia steeds teen die roepstem van die liefde in haar hart.

More books from Tafelberg

Cover of the book What every girl should know by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Onthou jy nog die liefde? by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Asbesmiddag by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Dirt Busters by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book ’n Muse vir Tess by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Liefde in die skemering by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Errol Tobias: Suiwer Goud by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Ena Murray Omnibus 23 by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Ultrasatyn 3 by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Ultrasatyn 2 in 1 by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Bambi en die boef by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy