Melodie Omnibus 3

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Melodie Omnibus 3 by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan ISBN: 9780624084693
Publisher: Tafelberg Publication: September 6, 2018
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
ISBN: 9780624084693
Publisher: Tafelberg
Publication: September 6, 2018
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Wanneer die jong professor Kira Trollip se buurvrou, Monique Brand, vermoor word, keer haar hele lewe onderstebo in Tot die dood ons skei. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Skielik is almal wantrouig en selfs Kira begin wonder of Reinhard onskuldig is. Ebbie Basson se hart is gebreek toe haar jare lange verhouding verbrokkel in Altyd die verkeerde man. Toe sy gestuur word om die bemarking van ’n nuwe gholflandgoed aan die Weskus te behartig voel sy teen haar sin aangetrokke tot die ontwikkelaar. Liam Murray het egter nie ’n wonderlike reputasie nie. Die liedjieskrywer Emma Steyn moet na ’n teleurstelling weer haar voete vind in Melktert en kaviaar. Sy aanvaar haar vriende se uitnodiging na Xander Vermeulen se wildplaas. Xander is die eienaar van ’n musiekmaatskappy en hy besef gou hoe talentvol Emma is. Maar hy is ’n moeilike man en sy is nooit seker wat hy regtig van haar dink nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Battle Scarred by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book Die kralebruid by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book Eating for Sustained Energy 4 by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book 'n Klein lewe by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book Back to Villa Park by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book Dokter sonder grense by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book 'n Hap van die appel by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 11 by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book Grenslose liefde by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book Onverwags myne by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Cover of the book Trousseaukis by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy