Ontsluit die Joodse kode

12 geheime wat jou lewe, gesin, gesondheid en finansies sal vernuwe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by Perry Stone, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Perry Stone ISBN: 9781415325407
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Perry Stone
ISBN: 9781415325407
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Die Joodse volk het vir meer as vier duisend jaar onder beide welvarende en haglike omstandighede gefloreer. Hul is die enigste volk wat vir twee millenniums sonder ’n tuiste, ’n moedertaal of ’n hoofstad bestaan het. Maar vandag bewoon hulle egter hul land van oorsprong (Israel), praat hulle hul taal van oorsprong (Hebreeus) en aanbid hulle in hul oorspronklike hoofstad (Jerusalem). In Ontsluit die Joodse kode help die internasionaal bekende evangelis, Perry Stone, lesers om hierdie wonderlike geheime te ontsluit. Perry Stone het ’n jare lange verbinding met en liefde vir die Joodse volk en identifiseer wat hy noem ‘die Joodse DNA vir sukses’. Hy wys daarop hoe die Jode die geheim van rykdom, gesondheid, kreatiewe vermoëns en gesinseenheid baasgeraak het. Onderwerpe sluit in: • Die Hebreeuse Verbond met God en waarom dit suksesvol is • Feeste, Sabatte en herdenkings – die rol wat familie speel in sukses en genot • Die belangrikheid van naamkeuses • Die geestelike beginsels van rykdom en welvaart • Nalatenskap en hoe om die seën aan toekomstige geslagte na te laat Perry Stone verklaar: ‘Hierdie boek sal jou help om ook die geheime te ontsluit wat die Joodse leefstyl en denke gevorm het en hulle ’n magtige nasie, ’n geseënde etniese groep en ’n volk wat teen alle verwagting in oorleef het, gemaak het.’

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Kinders en die Bonatuurlike by Perry Stone
Cover of the book What on Earth Are You Thinking for Heaven's Sake? (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Goeie leiers vra die regte vrae (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Dit gebeur met ander by Perry Stone
Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Perry Stone
Cover of the book Bedtime Blessings for Boys (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Dit is tyd (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Leef in sy lig (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Perry Stone
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Perry Stone
Cover of the book Kruispad by Perry Stone
Cover of the book Daily Light by Perry Stone
Cover of the book Living in His light (eBook) by Perry Stone
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy