SEKELSON

Romance, Historical, Fiction & Literature
Cover of the book SEKELSON by Annico van Vuuren, Annico van Vuuren
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annico van Vuuren ISBN: 1230000238601
Publisher: Annico van Vuuren Publication: May 13, 2014
Imprint: Language: Afrikaans
Author: Annico van Vuuren
ISBN: 1230000238601
Publisher: Annico van Vuuren
Publication: May 13, 2014
Imprint:
Language: Afrikaans

Annico van Vuuren se SEKELSON is  'n MOET lees vir alle storieliefhebbers. Dis die aangrypende verhaal van Dawid Botha wat op ses moes uitvind dat hy 'n skandedoppie is - deur pa en ma versaak om as pap baba op Pa-Martiens en Ma-Kato se stoep gelos te word. En waarom nou juis daar? Wie anders kan sy ouers dan wees as Pa-Martiens en tannie Chris van die buurplaas, Kortdraai? 'n Feit wat hy aanvaar - en hoe graag wil hy nie hê dit moet die waarheid wees nie!

Totdat hy as jong man moet uitvind dat sy liefde vir sy suster Johanna, méér is as die van 'n broer - en toe hy enigiemand anders se kind as Pa-Martiens s'n wou wees, maak Pa-Martiens se sterwenswoorde hom onherroeplik sy seun.

Hy moet met hierdie verskrikking op sy lewenstog saamleef. 'n Tog wat hom van Kort- en Langdraai wegvat na die Barbertonse delwerye; na die bou aan die Oosterspoorlyn en toe na Rooidraai, 'n eie plaas.

'n Tog wat hom geestelik afdraand laat loop totdat hy die onvergeeflike sonde teen Jo en Johanna pleeg.

'n Misstap wat hom opnuut stroop. Dit laat sy tog 'n soektog word in 1918 se Johannesburg waar hy by Manie en sy mense tuisgaan; waar hy vergeefs soek en die griepepidemie beleef. En waar hy ook 'n nuwe heil vind onder 'n nuwe genade.

Moenie hierdie aangrypende verhaal van Dawid en van ons Boeremense van gister misloop nie!

More books from Annico van Vuuren

Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (Voorheen Omnibus 10) by Annico van Vuuren
Cover of the book NOODPLAN by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 (Voorheen: Omnibue 9) by Annico van Vuuren
Cover of the book BOEF met VLERKIES by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 1 (Voorheen: OMNIBUS 1) by Annico van Vuuren
Cover of the book Gedoriewaar by Annico van Vuuren
Cover of the book BOETIEBOSSIE by Annico van Vuuren
Cover of the book JONG GOUD by Annico van Vuuren
Cover of the book BLOU MOORD by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 4 (Voorheen Omnibus 4) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen Omnibus 8) by Annico van Vuuren
Cover of the book TERUG SON TOE by Annico van Vuuren
Cover of the book Tussen Mure by Annico van Vuuren
Cover of the book MAMBA MOORD by Annico van Vuuren
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy