Tydlose liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Tydlose liefde by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624067085
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2014
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624067085
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2014
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Kalinda het uit Toronto gekom om navorsing te doen oor Kanadese soldate in die Anglo-Boereoorlog. Sy’s twee jaar terug van Neil geskei en het Suid-Afrika agtergelaat vir ’n nuwe lewe, maar noudat sy terug is in die land, onthou sy opnuut sy dreigende laaste woorde aan haar . . . Maar vir eers het sy ander probleme. Soos die spook, jou wrintiewaar ’n regte-egte spook, wat in haar kar geklim het op pad na Paardeberg − én haar kantsakdoekie op die sitplek agtergelaat het. En dan, op die plaas aangekom, het sy te kampe met die wildewragtag van ’n Zach, rekenaarspeletjie-ontwerper en opstandige asmalyer, met sy onversadigbare drang na werklik ekstreme sportsoorte − en die onverklaarbare drif wat dadelik tussen hulle posvat. Terwyl Kalinda die geskiedenis en haar spook se spore volg, kry sake tussen haar en Zach alte vinnig koers – maar sy hoor mos van sy arrogante drie-date-reël, en sy weet haar hart het dít allermins nodig. Boonop is Neil tóg nie iets van die verlede nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Elsa Winckler
Cover of the book Time Bomb by Elsa Winckler
Cover of the book Die geheim van Rust der Vrede by Elsa Winckler
Cover of the book Bambi en die boef by Elsa Winckler
Cover of the book Reënboog van koraal by Elsa Winckler
Cover of the book Iemand soos jy by Elsa Winckler
Cover of the book Risk & reward by Elsa Winckler
Cover of the book Tell Me Your Story by Elsa Winckler
Cover of the book A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 by Elsa Winckler
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Elsa Winckler
Cover of the book Ena Murray Omnibus 22 by Elsa Winckler
Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Elsa Winckler
Cover of the book Speurhond Willem in New York by Elsa Winckler
Cover of the book Donna en die droomman by Elsa Winckler
Cover of the book Die seewind se lied by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy