150 Stories

Fiction & Literature, Short Stories
Cover of the book 150 Stories by Nataniël, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nataniël ISBN: 9780798166652
Publisher: Human & Rousseau Publication: August 30, 2014
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Nataniël
ISBN: 9780798166652
Publisher: Human & Rousseau
Publication: August 30, 2014
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom ’n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans én Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop², When I was), sowel as 10 nuwe stories. This extensive collection of stories by the inimitable Nataniël will make an ideal Christmas gift for any of his fans! His unique voice and style, his quirky and sharp humour, his empathy for the outcast and outsider, make him an important voice in our society. The collection includes almost all his stories (English and Afrikaans) from his older books which are now out of print (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop², When I was), as well as 10 new stories.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Orion by Nataniël
Cover of the book Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale by Nataniël
Cover of the book Donkerpoort by Nataniël
Cover of the book Klassiek reeks: Die Ambassadeur by Nataniël
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 8 by Nataniël
Cover of the book Skemerspel by Nataniël
Cover of the book 'n Wêreld sonder hom by Nataniël
Cover of the book Christine le Roux Omnibus 3 by Nataniël
Cover of the book Minnaar uit die vreemde by Nataniël
Cover of the book Beasts of prey by Nataniël
Cover of the book Geskenk uit die hemel by Nataniël
Cover of the book By any means by Nataniël
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 9 by Nataniël
Cover of the book Seisoen van sonde by Nataniël
Cover of the book Eerste lewe van Adamastor by Nataniël
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy