Christian Art Distributors Pty Ltd: 478 books

Cover of Making Your Money Count

Making Your Money Count

Why We Have It, How To Manage It

by Kenneth Ulmer
Language: English
Release Date: December 19, 2011

In the area of finances, our decision to go it alone by not following God’s ways is what relegates many of us to struggle to live paycheck-to-paycheck as have-nots. Throughout Scripture, God gives us full guidance and instructions, processes and commands on how to live our life and deal with just about...
Cover of Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek)

Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek)

Hoe om reg te maak waar jy verbrou het

by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Language: Afrikaans
Release Date: May 15, 2014

’n Groot insident of ’n klein irritasie kan ʼn verhouding kelder. Dikwels is meer as net “Ek is jammer” nodig om ʼn verhouding te herstel. New York Times-topverkoper-outeur Gary Chapman en Jennifer Thomas het saamgespan om hierdie baanbrekerstudie te doen oor hoe ons verskoning maak en graag...
Cover of Onstuitbaar (eBoek)

Onstuitbaar (eBoek)

Die fenomenale krag van geloof in aksie

by Nick Vujicic
Language: Afrikaans
Release Date: January 16, 2013

Miljoene mense ken die glimlag en inspirerende boodskap van Nick Vujicic. Nick het, ten spyte van uitdagings, besluit om te fokus op die belofte dat hy met ’n unieke en spesifieke doel geskape is. Hy het besluit dat hy onstuitbaar kan wees. Om onstuitbaar te wees, beteken jy moet glo in jouself, jou...
Cover of Liefde sonder beperkings (eBoek)

Liefde sonder beperkings (eBoek)

n Aangrypende verhaal van ware liefde wat alles oorwin

by Nick Vujicic, Kanae Vujicic
Language: Afrikaans
Release Date: January 8, 2015

Die meeste van ons is nie sonder arms of bene nie, maar wanneer dit by die liefde kom, voel ons dikwels net so onvolmaak soos Nick Vujicic. Nick en sy vrou, Kanae, het egter ’n besonder inspirerende verhaal wat hulle nou met die wêreld deel in LIEFDE SONDER BEPERKINGS. In dié boek vertel hulle albei...
Cover of Die krag van onstuitbare geloof (eBoek)

Die krag van onstuitbare geloof (eBoek)

Jou sleutel tot 'n vervulde lewe

by Nick Vujicic
Language: Afrikaans
Release Date: February 13, 2015

Om onstuitbaar te wees, beteken jy moet glo in jouself, jou talente, jou doel en bowenal in God se groot liefde en sy Goddelike plan vir jou lewe. Nick Vujicic is ’n uitstekende voorbeeld van hoe NIKS jou kan keer om onstuitbaar te wees as jy kies om so te leef nie. In DIE KRAG VAN ONSTUITBARE GELOOF...
Cover of LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek)

LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek)

Oordenkings om die beste in die lewe te ervaar

by Nick Vujicic
Language: Afrikaans
Release Date: August 12, 2013

Nick Vujicic weet daar is geen groter hoop as om op God se plan vir jou lewe te vertrou nie. Hy wil hê ander mense moet ook elke dag die versekering van hoop en die krag van God ervaar. In die 50 oordenkings in LEEF ’N LEWE SONDER BEPERKINGS deel Nick sy wysheid om jou te help om struikelblokke met...
Cover of Die kleur van verlange

Die kleur van verlange

'n Verhaal van onbaatsugtige liefde

by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

Wie sou twintig jaar gelede kon droom dat Patsy Kennedy se seun, Grant, ’n ereplek in die Massyns van Weerbegin se familiestamboom sal kry? Wie sou kon dink dat die koeël wat Nadia Jonker getref het ’n kettingreaksie sou veroorsaak wat welgestelde en bevooregte mense met nuwe oë sal laat kyk na...
Cover of Dit gebeur met ander

Dit gebeur met ander

n Verhaal van liefde, vergifnis en oorwinning

by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

Op pad terug van die fliek beland Grant en Nadia in ’n taxi-oorlog – iets wat hulle nooit kon droom met hulle sou gebeur nie. Nadia word deur ’n dwaalkoeël getref en deur die botsing wat volg in die motor vasgepen. Haar lewe hang aan ’n draadjie en sy beland in die waakeenheid. Die moontlikheid...
Cover of Vyf tale van die liefde (eBoek)

Vyf tale van die liefde (eBoek)

Wys jou liefde en toewyding in die taal wat jou lewensmaat kan verstaan

by Gary Chapman
Language: Afrikaans
Release Date: February 19, 2003

Die behoefte aan romantiese liefde is diep in ons onderbewussyn gewortel. Tydskrifte publiseer artikels oor hoe om die liefde in die huwelik lewend te hou. Daar is talle boeke oor die onderwerp beskikbaar, en TV en radio saai dikwels programme daaroor uit. Om die liefde in ons huwelik lewend te hou is...
Cover of Woede is 'n keuse (eBoek)

Woede is 'n keuse (eBoek)

Hoe om 'n kragtige emosie op 'n gesonde manier te hanteer

by Gary Chapman
Language: Afrikaans
Release Date: September 22, 2010

Die lewe is vol frustrasies – sommige groot en ander klein. Nie almal wil dalk elke dag ontplof nie, maar dit is maklik om vol woede en bitterheid te word wanneer ’n mens daagliks met teleurstelling, seer, verwerping en verleentheid gekonfronteer word. In WOEDE IS ’N KEUSE bied dr. Gary Chapman...
Cover of My eerste book oor God
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: October 5, 2011

Hierdie boek vertel die goeie nuus oor God aan kinders. Die boek leer kinders op ’n baie duidelike manier dat hulle ’n baie spesiale plek in God se hart het en dat Hy hulle met ’n doel gemaak het. My eerste boek oor God vertel: • Wie God is • Wat Hy doen • Hoe Hy met ons praat • Hoe ons...
Cover of Goggas en gediertes
by Hennie Stander
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

Kinders het van nature ’n liefde vir die natuur, en veral vir diere en goggatjies. En die Bybel is vol van stories met insekte en diere waarby ons iets kan leer. In Goggas en gediertes kry miere, arende, slange, bye, skerpioene, visse, kamele en ander diere elk die geleentheid om ’n Bybelwaarheid...
Cover of Gunsteling Bybelstories vir kinders
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: April 21, 2011

Gunsteling Bybelstories vir Kinders bevat 15 bekende Bybelverhale, oorvertel deur Maretha Maartens. Dit verteenwoordig ’n verskeidenheid stories uit die Ou en Nuwe Testament. Elke verhaal bevat ook ’n kort samevatting en gebed. Van die verhale wat hier vervat is, sluit in: Noag se ark, Dawid en Goliat,...
Cover of Liefde maak heel (eBook)
by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2017

In LIEFDE MAAK HEEL, die laaste aflewering van Helena Hugo se trilogie oor Isa, leer Isa dat sy net bevry kan word as sy God se geskenk vir die mensdom na waarde ag en verstaan wat in sy Vaderhart gebeur toe Hy besluit het om sy Seun vir haar sondes te gee. Die begrip “vergifnis” word in die Bybelstudieklas...
First 17 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy