Dans van die sterre

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Dans van die sterre by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624072898
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2015
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624072898
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2015
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Jana Richter se welvarende ouers vertrek op hul jaarlikse reis na die Maleisiese Eilande, maar dié keer is dit uiters ongeleë. Jana stel vas dat hulle heimlik finansiële probleme ondervind en die huispersoneel afgedank het. Sy moet noodgedwonge na haar ouerhuis terugkeer om na haar jonger broer en suster om te sien. Om sake te vererger, maak die bedrieglike Barry Dreyer ’n oorlas van homself. Gelukkig ontmoet Jana vir Wilhelm Hoffmann wat haar bystaan wanneer ’n tragedie haar gesin tref. Tog kan sy mos nie dié skatryk sakeman met hul dreigende insolvensie bemoei nie . . . En wat van die jaloerse Emelda Schoeman wat Wilhelm as haar eie beskou?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Jana Richter se welvarende ouers vertrek op hul jaarlikse reis na die Maleisiese Eilande, maar dié keer is dit uiters ongeleë. Jana stel vas dat hulle heimlik finansiële probleme ondervind en die huispersoneel afgedank het. Sy moet noodgedwonge na haar ouerhuis terugkeer om na haar jonger broer en suster om te sien. Om sake te vererger, maak die bedrieglike Barry Dreyer ’n oorlas van homself. Gelukkig ontmoet Jana vir Wilhelm Hoffmann wat haar bystaan wanneer ’n tragedie haar gesin tref. Tog kan sy mos nie dié skatryk sakeman met hul dreigende insolvensie bemoei nie . . . En wat van die jaloerse Emelda Schoeman wat Wilhelm as haar eie beskou?

More books from Tafelberg

Cover of the book Voorskrif vir die hart by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 27 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Keur 5 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Schalkie Van Wyk
Cover of the book The President's Keepers by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die Poort 3: Helers by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Restless Nation by Schalkie Van Wyk
Cover of the book The Bird of Heaven by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Tafelberg Short: The ANC's Battle of Mangaung by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Schalkie Van Wyk
Cover of the book What every girl should know by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Adrenalien by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Op die spoor van by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Sour Grapes by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy