Reise van Isobelle

Fiction & Literature
Cover of the book Reise van Isobelle by Elsa Joubert, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Joubert ISBN: 9780624053828
Publisher: Tafelberg Publication: July 1, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elsa Joubert
ISBN: 9780624053828
Publisher: Tafelberg
Publication: July 1, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die jare 1894 tot 1994 is vir die Afrikaner ’n tydperk van grootse maar veral pynlike gebeure. ’n Gewone Suid-Afrikaanse familie beleef in hierdie roman die Anglo-Boereoorlog, die Eerste Wêreldoorlog, die 1914-Rebellie, 1918 se tragiese Groot Griep en 1938 se besielende Voortrekkereeufees, die Tweede Wêreldoorlog se gruwels, die 1948-verkiesing wat tot apartheid se hoogbloei lei, en die tagtigerjare se opstande.  Belangwekkende historiese gebeure bly egter kil feite voor dit deur die individu deurleef word. Daarin lê die groot krag van hierdie meesterlike roman: Dit gebeur met mense – iedereen met sy persoonlike oortuiging en ideale – wat nie net op persoonlike vlak met andere bots nie maar ook vasgevang word in burgeroorloë en lotsbepalende besluite. Smutsmanne, apologete vir apartheid, liberale en oorlogshelde en bekende volksfigure soos die patriargale dominee en die oujongnooitante spreek tot die leser as onvergeetlike mense in eie reg. Wie en wat is die Afrikaner? En wat is verraad? Wie is “my mense”? Wanneer word die mens bloot vermink en wanneer is die stryd sinryk? Dit is die diepgaande vrae waaraan hierdie karakters dimensie verleen. As sodanig gooi die roman sy net so wyd dat dit ook aktuele werklikheid inhou vir meer as net die Afrikaner.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Elsa Joubert
Cover of the book Toorbos by Elsa Joubert
Cover of the book Die liefde oorwin by Elsa Joubert
Cover of the book Eating for Sustained Energy 4 by Elsa Joubert
Cover of the book Wanneer die nuwe dag breek by Elsa Joubert
Cover of the book Persomi by Elsa Joubert
Cover of the book Winterman, somerhart by Elsa Joubert
Cover of the book Môrester in die hart by Elsa Joubert
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 3 by Elsa Joubert
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Elsa Joubert
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Elsa Joubert
Cover of the book Reënboog in die sand by Elsa Joubert
Cover of the book Risk & reward by Elsa Joubert
Cover of the book Ena Murray Omnibus 22 by Elsa Joubert
Cover of the book Postmortem by Elsa Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy