Die Kans

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Die Kans by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415324585
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415324585
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Karen Kingsbury is een van die wêreld se mees geliefde romanskrywers en is na aanleiding van haar talle topverkopers deur Time Magazine as die ‘Koningin van Christelike fiksie’ gedoop. In haar splinternuwe boek, Die kans, delf sy diep in ’n onderwerp wat almal na aan die hart lê: Dit is nooit te laat vir diegene wat bereid is om ’n kans te waag nie. Jare gelede, op die dag voor Ellie van Georgia na Kalifornië verhuis het, het sy en haar beste vriend, Nolan, onder die Spaanse mos van ’n eikeboom gesit en briewe aan mekaar geskryf wat verseël is in ’n geroeste, metaal houer. Die plan was om elf jaar later terug te keer en dit te lees. Maar met die verloop van tyd het baie dinge verander. Ellie is vervreemd van die geloof waarmee sy grootgeword het en is ’n enkelouer wat in ’n armsalige woonstel bly en finansieel sukkel. Haar enigste herinnering aan haar ou vriend Nolan, nou ’n NBA ster wie se persoonlike tragedies sy geloof en mededingendheid versterk het, is wanneer sy na sy wedstryde op televisie kyk. Soos wat Ellie en Nolan se lewenspaaie hul nader aan ’n versoening bring, skets Karen Kingsbury ’n treffende verhaal van hartverskeurende verlies, die krag van geloof en die herstel van wonde wat net deur liefde genees kan word.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 7 ritmes binne 7 dae (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Haal die konflik uit jou lewe by Karen Kingsbury
Cover of the book Goeie nuus vir elke dag (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book A Classic Collection on Prayer (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Words of Jesus for Guys (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Gideon se geskenk by Karen Kingsbury
Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Born to Win by Karen Kingsbury
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Tweets for My Tweetheart (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Dit is tyd (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by Karen Kingsbury
Cover of the book Seisoene van seen by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy