Dieter en Madame Zenobia (skooluitgawe)

Kids, Fran&
Cover of the book Dieter en Madame Zenobia (skooluitgawe) by Nelia Engelbrecht, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nelia Engelbrecht ISBN: 9780798165136
Publisher: Human & Rousseau Publication: August 30, 2009
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Nelia Engelbrecht
ISBN: 9780798165136
Publisher: Human & Rousseau
Publication: August 30, 2009
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik meer in die pad as van hulp. Uiteindelik slaag hulle tog daarin om die problem op te los, maar nie voordat hulle angswekkende oomblikke beleef en amper vir Sydney, Dieter se babaskilpadjie, moet opoffer nie. Lekker skerp dialoog, humor en spanning. Hierdie skooluitgawe van Dieter en Madame Zenobia is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.humanrousseau.com.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Feniks by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Kobra by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Geskenk uit die hemel by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Die Bolander by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 9 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Die Benederyk by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Houd-den-bek by Nelia Engelbrecht
Cover of the book A Triple-headed Serpent by Nelia Engelbrecht
Cover of the book It Might Get Loud by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Die wit ringmuur by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Anderkant die vloedwaters by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Uur van die Sewester by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Die afreis van Abel Lotz by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Proteus by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 8 by Nelia Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy