Spoke en ander gruwelike goed

Kids, Teen, Ghost Stories and Horror, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Spoke en ander gruwelike goed by Fanie Viljoen, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Fanie Viljoen ISBN: 9780798172196
Publisher: Human & Rousseau Publication: October 1, 2015
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Fanie Viljoen
ISBN: 9780798172196
Publisher: Human & Rousseau
Publication: October 1, 2015
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Daar is rêrig, êrig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel laat regop staan. Wat jou laat omkyk as jy alleen in die donker loop. En dis hulle wat jou drome kan omtower in ’n nagmerrie! So sê die skrywer van hierdie lekker boek vol grillerige stories, en hy wéét, want hy het al ’n spook gevang. Maar wees gewaarsku – hierdie boek is nie vir sissies nie. So skakel al die ligte in die huis aan, maak seker die vensters is dig toe en al die deure gesluit – eers dan kan jy begin lees.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Daar is rêrig, êrig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel laat regop staan. Wat jou laat omkyk as jy alleen in die donker loop. En dis hulle wat jou drome kan omtower in ’n nagmerrie! So sê die skrywer van hierdie lekker boek vol grillerige stories, en hy wéét, want hy het al ’n spook gevang. Maar wees gewaarsku – hierdie boek is nie vir sissies nie. So skakel al die ligte in die huis aan, maak seker die vensters is dig toe en al die deure gesluit – eers dan kan jy begin lees.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Op vlerke van die wind by Fanie Viljoen
Cover of the book The Street Detectives: Sink or swim by Fanie Viljoen
Cover of the book Buller se plan by Fanie Viljoen
Cover of the book 7 Dae by Fanie Viljoen
Cover of the book 'n Nuwe begin by Fanie Viljoen
Cover of the book Leeus met letsels by Fanie Viljoen
Cover of the book Dark Poppy's Demise by Fanie Viljoen
Cover of the book Anderkant die vloedwaters by Fanie Viljoen
Cover of the book Frats by Fanie Viljoen
Cover of the book Gerugte van reën by Fanie Viljoen
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 9 by Fanie Viljoen
Cover of the book Karoonag by Fanie Viljoen
Cover of the book Koms van die motman by Fanie Viljoen
Cover of the book Trapped by Fanie Viljoen
Cover of the book Bushveld, Desert and Dogs by Fanie Viljoen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy