'n Hap van die appel

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book 'n Hap van die appel by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624056348
Publisher: Tafelberg Publication: September 20, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624056348
Publisher: Tafelberg
Publication: September 20, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Maxie van der Merwe is van die lipstiek-en-stiletto-generasie. Sy was ’n Facebook-flerrie van formaat, en ’n groot feminis, maar toe ontmoet sy vir vervelige Gustav. En al is sy nie ’n domestic goddess se watsenaam nie, wil sy vreeslik graag trou, al vandat sy ontdek het daar is kinders wat ’n ma én ’n pa het. Want na ’n pa verlang sy met haar hele hart. Wanneer Maxie se politikus-ma haar New York toe pos saam met ’n spin doctor omdat Gustav, ’n rugbyskeidsregter, die hele land in die skande gesteek het, voel sy hoe die Facebook-flerrie in haar weer wakker word en haar Jimmy Choo’s aantrek. Maar New York is snikheet warm, daar’s ’n stalker oorkant haar woonstel en sy voel soos ’n valerige muffin tussen al die blinkversierde New Yorkse cupcakes.Haar ma kom op besoek en Maxie leer skokkende dinge oor die pa wat sy nooit geken het nie. Hy is dalk nader as wat sy kon droom . . . En wat van die man met die groot hande en die sagtheid in sy oë – gaan hy Gustav se plek langs haar kom vol staan? En gaan sy ooit tyd hê om genoeg happe van hierdie groot appel te neem?

More books from Tafelberg

Cover of the book Tot die dood ons skei by Kristel Loots
Cover of the book Troukoors by Kristel Loots
Cover of the book Reise van Isobelle by Kristel Loots
Cover of the book From Corner Café to JSE Giant by Kristel Loots
Cover of the book Dubbelspel by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Keur 16 by Kristel Loots
Cover of the book Een nag in Vegas by Kristel Loots
Cover of the book Eiland van drome by Kristel Loots
Cover of the book The Keeper of the Kumm by Kristel Loots
Cover of the book Eiland van vervulling by Kristel Loots
Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Kristel Loots
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Kristel Loots
Cover of the book Haar naam was Marina Neser by Kristel Loots
Cover of the book Postmortem by Kristel Loots
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy