by
Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: November 29, 2011
Die nasionale kampioen-bulryer Cody Gunner sukkel om die dood van sy vrou, Ali Daniels, te verwerk. Om boonop ook sy Downsindroom-broer, Carl Joseph, te moet laat gaan, is vir hom ondenkbaar. Cody wil sy broer by hom hê, waar hy weet hy veilig en versorg sal wees en waar hy hom teen die ongenaakbaarheid...