Veldpad van verlange

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Veldpad van verlange by Helena Hugo, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9780624058618
Publisher: Tafelberg Publication: March 21, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9780624058618
Publisher: Tafelberg
Publication: March 21, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Paulie Hopkins het twee probleme: haar doktorsgraad wat sy moet afhandel en haar verloofde, dokter Lüther Meyerhoff. Van hierdie twee ag sy eersgenoemde verreweg die belangrikste, want daar lê vir hulle drie weke se veldwerk en insekte versamel op ’n plaas in die Vrystaat voor. Haar assistent van die dierkundedepartement is Andreas Bergh, ’n man met ’n voorliefde vir reptiele. Natika, sy modelmeisie, voltooi die span veldwerkers oor wie Paulie ernstige bedenkinge het. Soos sy verwag het, is daar van die eerste dag af haakplekke: Lüther en Natika kla oor die primitiewe verblyf, hulle moet sukkel oor toegegroeide plaaspaaie, daar is muskiete, watertekorte en kragonderbrekings. Intussen styg die kwik tussen die vier van hulle al hoër . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Paulie Hopkins het twee probleme: haar doktorsgraad wat sy moet afhandel en haar verloofde, dokter Lüther Meyerhoff. Van hierdie twee ag sy eersgenoemde verreweg die belangrikste, want daar lê vir hulle drie weke se veldwerk en insekte versamel op ’n plaas in die Vrystaat voor. Haar assistent van die dierkundedepartement is Andreas Bergh, ’n man met ’n voorliefde vir reptiele. Natika, sy modelmeisie, voltooi die span veldwerkers oor wie Paulie ernstige bedenkinge het. Soos sy verwag het, is daar van die eerste dag af haakplekke: Lüther en Natika kla oor die primitiewe verblyf, hulle moet sukkel oor toegegroeide plaaspaaie, daar is muskiete, watertekorte en kragonderbrekings. Intussen styg die kwik tussen die vier van hulle al hoër . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Klein lewe by Helena Hugo
Cover of the book Wat Seuns moet weet by Helena Hugo
Cover of the book Van sorg na liefde by Helena Hugo
Cover of the book Ena Murray Omnibus 20 by Helena Hugo
Cover of the book Thula-Thula (English Edition) by Helena Hugo
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Helena Hugo
Cover of the book Altyd die verkeerde man by Helena Hugo
Cover of the book Gister se verlange by Helena Hugo
Cover of the book Ena Murray Omnibus 28 by Helena Hugo
Cover of the book Bruid uit die vreemde by Helena Hugo
Cover of the book Katryn van die klipdassies by Helena Hugo
Cover of the book Speurhond Willem in New York by Helena Hugo
Cover of the book Tafelberg Short: Reconciliation's vengeful echo by Helena Hugo
Cover of the book Onthou jy nog die liefde? by Helena Hugo
Cover of the book Errol Tobias: Suiwer Goud by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy