Helena Hugo: 25 books

Book cover of Haar ma se kind
by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: May 1, 2015

Dania Pietersen is Dora en Jonnie Stals se susterskind wat vandat sy tien jaar oud is, by hulle inwoon. Sy is ’n modelkind wat haar sakgeld verdien deur babas en ou mense op te pas, in die skool en op die sportveld presteer, en boonop oulik toneel speel. Vakansies gaan sy gereeld na Ma-Lea in Worcester,...
Book cover of Kind van die lig

Kind van die lig

Waar nuwe lewe liefde bring

by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: April 21, 2011

Vita Sharp se lewe is in chaos gedompel. Haar man, Robert, het dit laat lyk asof hy dood is om uit sy finansiële verknorsing te kom. Maar die polisie vind gou uit dat hy nog leef en nou sit hy wie weet waar en sy moet maak of sy nie weet wat aangaan nie. Siek van angs voer sy sy opdragte uit en verwag...
Book cover of 'n Tuin vir Tessa
by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: September 7, 2018

Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in 'n pragtige huis in 'n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak - 'n groentetuin onder die wakende oog van haar pa, 'n roostuin met die hulp van 'n kundige ontwerper, en 'n Kaapse...
Book cover of Elim
by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: February 20, 2017

Toe Daniël Basson vir Anna Catharina die eerste keer soen, is dit op aanbeveling van sy neef Arnoldus. Dié het hom die raad gegee om ’n vrou te kies wat hóm liefhet en die een te vergeet op wie hy so hopeloos beenaf is. Anna is van kleins af verlief op Daniël en sy verruil met plesier haar gemaklike...
Book cover of Bet-El

Bet-El

En daar was engele

by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: February 19, 2018

Die jaar is 1897 en oorlog is aan die kom. Tyd vir versoening raak by die dag korter, ook vir die mense van Mispa. Daniël kies die goeie weg teen sy hardnekkige begeerte vir die vrou van sy drome in. Maar sal Willem en Jan Adriaan betyds vrede maak of moet hulle deur siekte en dood gedwing word?...
Book cover of Troukoors
by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Toe die beeldskone Minette Faber se professor, Paul, haar vra om met hom te trou, slaan hy haar voete onder haar uit.  Ten spyte van waarskuwings van alle kante, gaan die troureëlings voort. Die uitnodigings is gepos, die troukoek bestel . . . en dan daag Pierre Hagen, Paul se seun, uit Londen op....
Book cover of Narkose vir die hart
by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: April 28, 2011

Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is trots daarop dat sy uiters professioneel is en haar werk eerste stel.  Maar wanneer sy een aand per ongeluk...
Book cover of Melodie Omnibus 1
by Elza Rademeyer, Dirna Ackermann, Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: June 6, 2016

In Hart van die son beland Nadia Pretorius in die hof ná traumatiese gebeure. Sy word vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede en hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma. Maar Nadia is steeds vasgevang in die verlede en neem verlof om haar grootwordplek, waar alles...
Book cover of Soete verleiding
by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Koeksisters en kolwyntjies, melktert en pampoendol, rosynebrood, suikerbolletjies, lallimala, tameletjies, alles afgesluk met plaaslike wyne of Turkse koffie – dít is wat Sharise van Harte se teekamer jou bied. Want Sharise het met kos grootgeword. Na die dood van haar man was sy verplig om uit...
Book cover of Veldpad van verlange
by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: March 21, 2011

Paulie Hopkins het twee probleme: haar doktorsgraad wat sy moet afhandel en haar verloofde, dokter Lüther Meyerhoff. Van hierdie twee ag sy eersgenoemde verreweg die belangrikste, want daar lê vir hulle drie weke se veldwerk en insekte versamel op ’n plaas in die Vrystaat voor. Haar assistent...
Book cover of Mispa
by Helena Christina Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2016

Helena Hugo het haar loopbaan as aktrise begin, maar deesdae skryf sy voltyds. Haar romans Haar naam is Ragel, Marta en Ter wille van Talita is geliefde topverkopers. Sy is ook regisseur en skrywer van radiodramas en sepies soos die bekende Blinkwater en Mooi mense. Helena het drie keer die eerste...
1 2
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy