Soete verleiding

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Soete verleiding by Helena Hugo, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9780624049616
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9780624049616
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Koeksisters en kolwyntjies, melktert en pampoendol, rosynebrood, suikerbolletjies, lallimala, tameletjies, alles afgesluk met plaaslike wyne of Turkse koffie – dít is wat Sharise van Harte se teekamer jou bied. Want Sharise het met kos grootgeword. Na die dood van haar man was sy verplig om uit te spring en iets te doen. Daarom dat sy die teekamer op die rivierwal net buite Worcester gekoop het.Dat haar jeugliefde Jacques du Plessis na jare se verblyf in Frankryk weer sou terugkeer, kon Sharise nie voorsien nie. Hulle het destyds aan mekaar trou beloof, maar nou, jare later, lyk dinge heel anders. Sy is seker daarvan dat hy nie meer in haar belangstel nie – al kom hy gereeld in die teekamer.  Want sy was immers getroud. En hy het ’n verhouding met die model-mooi Suzette.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Koeksisters en kolwyntjies, melktert en pampoendol, rosynebrood, suikerbolletjies, lallimala, tameletjies, alles afgesluk met plaaslike wyne of Turkse koffie – dít is wat Sharise van Harte se teekamer jou bied. Want Sharise het met kos grootgeword. Na die dood van haar man was sy verplig om uit te spring en iets te doen. Daarom dat sy die teekamer op die rivierwal net buite Worcester gekoop het.Dat haar jeugliefde Jacques du Plessis na jare se verblyf in Frankryk weer sou terugkeer, kon Sharise nie voorsien nie. Hulle het destyds aan mekaar trou beloof, maar nou, jare later, lyk dinge heel anders. Sy is seker daarvan dat hy nie meer in haar belangstel nie – al kom hy gereeld in die teekamer.  Want sy was immers getroud. En hy het ’n verhouding met die model-mooi Suzette.

More books from Tafelberg

Cover of the book Soekers na die son by Helena Hugo
Cover of the book Katrientjie by Helena Hugo
Cover of the book Geërfde liefde by Helena Hugo
Cover of the book Donna en die droomman by Helena Hugo
Cover of the book Bambi en die boef by Helena Hugo
Cover of the book Huberta's Journey by Helena Hugo
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Helena Hugo
Cover of the book Duwweltjiepad by Helena Hugo
Cover of the book In jou hande by Helena Hugo
Cover of the book Sophia se beskermengel by Helena Hugo
Cover of the book Lokstem van die liefde by Helena Hugo
Cover of the book The Orange Earth by Helena Hugo
Cover of the book Vier seisoene kind by Helena Hugo
Cover of the book Chirurg van harte by Helena Hugo
Cover of the book Sterre is vir ewig by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy