Fiela se kind

Fiction & Literature
Cover of the book Fiela se kind by Dalene Matthee, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dalene Matthee ISBN: 9780624064749
Publisher: Tafelberg Publication: January 1, 1985
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Dalene Matthee
ISBN: 9780624064749
Publisher: Tafelberg
Publication: January 1, 1985
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar 'toebetrou' een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, ´n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het. Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen. Is dit dieselfde mens? Kon ´n klein kind so ver geloop het, uit die Bos tot in die Lange Kloof? Dié vraag word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat deur die Lange Kloof reis en die wit kind met die blou oë tussen die bruinmense kry. En jare later is dit die vraag wat Benjamin/Lukas self vra: Wie is ek? Hy móét weet, anders kan die vrou wat hy liefgekry het nooit syne wees nie. Die antwoord is daar, weet hy: iewers in homself, diep verskuil in die verlede, bly dit hom ontwyk.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die Poort 3: Helers by Dalene Matthee
Cover of the book Ena Murray Keur 5 by Dalene Matthee
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Dalene Matthee
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Dalene Matthee
Cover of the book Vyf vir vreugde by Dalene Matthee
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Dalene Matthee
Cover of the book Ena Murray Keur 16 by Dalene Matthee
Cover of the book Sophia se beskermengel by Dalene Matthee
Cover of the book Tou by Dalene Matthee
Cover of the book Tuiskoms by Dalene Matthee
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Dalene Matthee
Cover of the book Trousseaukis by Dalene Matthee
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Dalene Matthee
Cover of the book Plekkie in die son by Dalene Matthee
Cover of the book Margot en die meerman by Dalene Matthee
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy