Christelike Uitgewersmpy imprint: 135 books

Onstuitbaar (eBoek)

Die fenomenale krag van geloof in aksie

by Nick Vujicic
Language: Afrikaans
Release Date: January 16, 2013

Miljoene mense ken die glimlag en inspirerende boodskap van Nick Vujicic. Nick het, ten spyte van uitdagings, besluit om te fokus op die belofte dat hy met ’n unieke en spesifieke doel geskape is. Hy het besluit dat hy onstuitbaar kan wees. Om onstuitbaar te wees, beteken jy moet glo in jouself, jou...

Liefde sonder beperkings (eBoek)

n Aangrypende verhaal van ware liefde wat alles oorwin

by Nick Vujicic, Kanae Vujicic
Language: Afrikaans
Release Date: January 8, 2015

Die meeste van ons is nie sonder arms of bene nie, maar wanneer dit by die liefde kom, voel ons dikwels net so onvolmaak soos Nick Vujicic. Nick en sy vrou, Kanae, het egter ’n besonder inspirerende verhaal wat hulle nou met die wêreld deel in LIEFDE SONDER BEPERKINGS. In dié boek vertel hulle albei...

Die krag van onstuitbare geloof (eBoek)

Jou sleutel tot 'n vervulde lewe

by Nick Vujicic
Language: Afrikaans
Release Date: February 13, 2015

Om onstuitbaar te wees, beteken jy moet glo in jouself, jou talente, jou doel en bowenal in God se groot liefde en sy Goddelike plan vir jou lewe. Nick Vujicic is ’n uitstekende voorbeeld van hoe NIKS jou kan keer om onstuitbaar te wees as jy kies om so te leef nie. In DIE KRAG VAN ONSTUITBARE GELOOF...

LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek)

Oordenkings om die beste in die lewe te ervaar

by Nick Vujicic
Language: Afrikaans
Release Date: August 12, 2013

Nick Vujicic weet daar is geen groter hoop as om op God se plan vir jou lewe te vertrou nie. Hy wil hê ander mense moet ook elke dag die versekering van hoop en die krag van God ervaar. In die 50 oordenkings in LEEF ’N LEWE SONDER BEPERKINGS deel Nick sy wysheid om jou te help om struikelblokke met...
by Wil Vosloo, Andrie Du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: September 6, 2011

Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë....

Vyf tale van die liefde (eBoek)

Wys jou liefde en toewyding in die taal wat jou lewensmaat kan verstaan

by Gary Chapman
Language: Afrikaans
Release Date: February 19, 2003

Die behoefte aan romantiese liefde is diep in ons onderbewussyn gewortel. Tydskrifte publiseer artikels oor hoe om die liefde in die huwelik lewend te hou. Daar is talle boeke oor die onderwerp beskikbaar, en TV en radio saai dikwels programme daaroor uit. Om die liefde in ons huwelik lewend te hou is...

Woede is 'n keuse (eBoek)

Hoe om 'n kragtige emosie op 'n gesonde manier te hanteer

by Gary Chapman
Language: Afrikaans
Release Date: September 22, 2010

Die lewe is vol frustrasies – sommige groot en ander klein. Nie almal wil dalk elke dag ontplof nie, maar dit is maklik om vol woede en bitterheid te word wanneer ’n mens daagliks met teleurstelling, seer, verwerping en verleentheid gekonfronteer word. In WOEDE IS ’N KEUSE bied dr. Gary Chapman...

JY maak saak (eBoek)

Whatever ... en ander verskonings wat nie gaan werk nie

by Paige Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: March 5, 2014

Wie het gesê jy kan niks doen nie net omdat jy jonk is? Hou op om jou lewe te vermors! Volg jou drome! Dít is Paige Omartian se boodskap aan jongmense in JY MAAK SAAK. Paige Omartian, skoondogter van New York Times-topverkoper-outeur Stormie Omartian, vertel hoe haar stryd teen kanker haar geleer het...

Kwelvrae wat tieners vra (eBoek)

Eerlike antwoorde oor issues waaroor jy nog altyd gewonder het

by Jimi Le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: July 3, 2015

Jimi le Roux neem jongmense in KWELVRAE WAT TIENERS VRA terug na die Bybel vir antwoorde op húlle vra. Die boekie bevat 82 vrae wat Jimi onder tieners bymekaar gemaak het. Vrae wat in hierdie boek behandel word, sluit in: • Bestaan die duiwel regtig? • Is dit verkeerd om ’n tatoeëermerk te kry?...

Vir ewig (eBoek)

n Onverwagte tragedie en 'n familie se onsterflike liefde ...

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: February 5, 2008

Katy Hart is baie opgewonde oor haar toekoms saam met Hollywood se Dayne Matthews. Maar soos die trouplanne vorder en sy na ’n huis soek langs Monroemeer, kry sy slegte nuus. Dit dwing haar en die Baxter-familie om na Los Angeles te gaan en te besin oor wat hulle te doen staan. Die paparazzi los die...

Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek)

'n Oorwinningsgids vir enkelma's

by Elize Parker, Magriet Smit
Language: Afrikaans
Release Date: April 16, 2015

50% van alle kinders in SA word groot in enkelma-huishoudings. Hoe gemaak as joune een van die 15% huishoudings is waarin jý nie net ma moet wees nie, maar broodwinner óók? Watter raad het ander as jou kind skielik een van die 9 miljoen kinders in ons land word wat sonder ’n pa grootword? Dit...

Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek)

5 boustene vir 'n gesonde en geseënde huwelikspad

by Craig Groeschel, Amy Groeschel
Language: Afrikaans
Release Date: August 4, 2015

Dit is die keuses wat mense elke dag maak wat hul verhouding met God en die kwaliteit van hul huwelik bepaal. In GEHEIME VIR ’N GELUKKIGE HUWELIK wys Craig en Amy Groeschel lesers vyf keuses wat hul huwelik onbreekbaar kan versterk: 1. Soek God 2. Baklei regverdig 3. Doen goed wat pret is 4. Bly rein...

Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek)

Hoe 'n vrou wat haar man ondersteun die huwelik kan he waarvan sy nog altyd gedroom het

by H. Norman Wright
Language: Afrikaans
Release Date: October 22, 2012

Elke vrou wil die perfekte huwelik hê en soms pas hul mans nie heeltemal in by hul visie nie! Maar haar man ís haar huwelik. ’n Vrou kan haar huwelik versterk deur die beste in haar man uit te bring. VERSTERK JOU MAN, VERSTERK JOU HUWELIK gee lesers Bybelse en praktiese maniere om elke huwelik ʼn...

Hy wen, sy wen (eBoek)

Hanteer huwelikskonflik op die regte manier

by Willard F. jr. Harley
Language: Afrikaans
Release Date: October 14, 2014

Is dit moontlik om elke konfliksituasie in jou huwelik te gebruik om nader aan mekaar te groei en mekaar liewer te hê? In HY WEN, SY WEN is die doelwit dat huweliksmaats se liefde vir mekaar elke dag sal groei. Die model wat hier voorgestel word, is een waar albei huweliksmaats wen. Willard F. Harley...
1 2 34 5 6 7 8 9 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy