Christian Art Distributors Pty Ltd: 478 books

Cover of Ontsluit die Joodse kode

Ontsluit die Joodse kode

12 geheime wat jou lewe, gesin, gesondheid en finansies sal vernuwe

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2013

Die Joodse volk het vir meer as vier duisend jaar onder beide welvarende en haglike omstandighede gefloreer. Hul is die enigste volk wat vir twee millenniums sonder ’n tuiste, ’n moedertaal of ’n hoofstad bestaan het. Maar vandag bewoon hulle egter hul land van oorsprong (Israel), praat hulle hul...
Cover of Geheime oor die lewe na die dood
by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

Die hemel, die hel en die lewe na die dood is onderwerpe waarin soveel mense geïnteresseerd is. In Geheime oor die lewe na die dood doen Perry Stone ’n omvattende studie oor die lewe anderkant die graf. Hy beskik oor ’n unieke kombinasie van Bybelse kennis, profesie en geestelike insig en beantwoord...
Cover of Herken Satan se spelplan

Herken Satan se spelplan

Die geheime en strategieë wat Satan hoop jy nooit sal ontdek nie

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2013

Hoe sou jou lewe verander as jy vooraf kon weet van demoniese aanvalle wat teen jou en jou gesin beplan word? In Herken Satan se spelplan verskaf Perry Stone vir jou ’n voorkomende strategie met antwoorde op belangrike vrae oor die duiwel se aanvalsplan, insluitend: • Kan Satan hoor wat ek dink?...
Cover of Die Judasbok (eBoek)

Die Judasbok (eBoek)

Hanteer verraad op 'n Bybelse manier en leer om te vergewe

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: May 1, 2014

Die topverkoperskrywer Perry Stone ondersoek in sy nuwe vrystelling, Die Judasbok, ’n onderwerp waarmee baie Christene regoor die wêreld worstel: Wat moet mens doen wanneer mense wat jy vertrou jou verraai. Verraad deur vyande is nie onverwags nie, maar wanneer dit deur familie of vriende gepleeg...
Cover of Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek)

Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek)

Hoe om jou gees te beskerm en in oorwinning te leef

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2014

As ons gelowiges word ons toegerus met die wapenrusting van God soos Paulus dit vir ons beskryf in Efesiërs 6. Wat ons dikwels nie besef nie, is dat hoewel die geestelike wapenrusting sterk en duursaam is, daar stukkende plekke, krake en swakplekke in ons wapenrusting kan ontstaan wat veroorsaak dat...
Cover of Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek)

Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek)

Wat sê hulle? Wat sê die Bybel oor hulle? Reageer hulle op ons gebede? Hoe lei hulle ons?

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: November 1, 2015

Alles wat jy wil weet oor engele is ʼn samestelling van materiaal deur bekende Charisma Media-skrywers soos Perry Stone, James Goll, Ron Phillips en Terry Law en beantwoord al ons vrae en nog meer.
Cover of Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek)

Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek)

’n Unieke uitkyk op die Heilige Gees se teenwoordigheid in die Ou Testament en Joodse tradisie

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: December 1, 2013

Tydens ’n besoek aan Jerusalem het ’n rabbi Perry Stone meegedeel dat volgens Joodse tradisie om in tale te praat iets was wat die hoë priester gedoen het in die allerheiligste. Dit het sy belangstelling geprik en hom op ’n reis geneem om die voorheen onbekende rondom die Heilige Gees te ontdek...
Cover of Oorwinning oor die vyand (eBoek)

Oorwinning oor die vyand (eBoek)

Breek los uit geestelike bindinge

by John Osteen
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2015

Vandag se Christene is grootliks onkundig oor Satan se boosheid. Dit is hoekom die meerderheid Christene gebuk gaan onder vrees, gebind word deur verslawing en sondes, en uitmekaar geskeur word deur verhoudingsprobleme. Maar God het vir jou die algehele oorwinning gegee. In hierdie lewensveranderende...
Cover of Liefde en respek in die gesin (eBoek)

Liefde en respek in die gesin (eBoek)

Die respek wat ouers begeer, die liefde wat kinders nodig het

by Emmerson Eggerichs
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2014

Kinders het liefde nodig. Ouers het respek nodig. Dit is so eenvoudig en soms tog so moeilik! Kinders wat voel hul ouers het hulle nie lief nie, tree sonder respek op. Ouers wat nie gerespekteer word nie, reageer dikwels op maniere wat hul kinders ongeliefd laat voel. En dit lei onvermydelik tot die...
Cover of ’n Leier soos Jesus

’n Leier soos Jesus

Maak die grootste leier jou rolmodel

by Ken Blanchard
Language: Afrikaans
Release Date: September 13, 2011

Waar vind ‘n mens ‘n rolmodel vir leierskap wat jou lewe kan verander? Jesus was die grootste leier ooit en ‘n rolmodel van hoe om ‘n dienende leier te wees. In ‘n Leier soos Jesus neem die bekende leierskapkenner, Ken Blanchard, en sy medeskrywer, Phil Hodges, lesers op ‘n reis om te leer...
Cover of Bybelstudie vir omgeegroepe
by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

Bybelstudie vir omgeegroepe is saamgestel om mate-riaal beskikbaar te maak wat geskik is vir bespreking en studie binne omgeegroepe. Die inleiding verdui-delik die werkswyse wat suksesvol by Moreletapark gebruik word, om groepleiers toe te rus om die materiaal te gebruik. Die boek bied 60 lesse vir die...
Cover of Herlewing deur omgeegroepe

Herlewing deur omgeegroepe

Verdiep geestelik deur omgeegroepe

by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

God se plan vir Moreletapark-gemeente was duidelik: Hy wou geestelike verdieping teweegbring wat sal uitreik en die wêreld rondom beïnvloed en verander. Sy plan was om omgeegroepe wat die ruimte en struktuur sou skep waar die Heilige Gees vrylik kon begin beweeg om mense se lewens dramaties te verander....
Cover of Bestem vir geestelike groei
by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

Jy is bestem om geestelik te groei. Dirkie van der Spuy, leier van een van Suid-Afrika se mees dinamiese Christengemeentes, stip die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskyf die eenvoudige, maar lewensveranderende waarhede wat jou op hierdie pad sal lei, en wys onder meer op die belangrikheid van:...
Cover of Wanneer die Heilige Gees Werk
by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: July 5, 2012

In hierdie splinternuwe hersiene en uitgebreide uitgawe van Wanneer die Heilige Gees werk, help Dirkie van der Spuy gelowiges om te sien wat die Skrif sê oor die gawes van die Gees en veral die sogenaamde buitengewone gawes. Daar is tans ’n nuwe stroom van die Heilige Gees wat vloei en hierdie boek...
First 10 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy