Christian Art Distributors Pty Ltd: 478 books

Cover of Neem beheer oor jou emosies

Neem beheer oor jou emosies

Hoe om bo jou gevoelens uit te styg

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 5, 2012

Joyce Meyer is die skrywer van meer as tagtig boeke, almal geskryf met een doel voor oë – om gewone mense te help om hul volle potensiaal as Christene te bereik! In Neem beheer oor jou emosies rig Joyce haar fokus op emosies en gevoelens. Sy neem haar kennis van die Bybel en kombineer dit met die...
Cover of Verstaan die krag van jou denke

Verstaan die krag van jou denke

12 Maniere om die stryd in jou gedagtes te wen

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: March 12, 2012

Verstaan die krag van jou denke is die volgende tree op die reis wat met Joyce Meyer se topverkoperboek Wen die stryd in jou gedagtes begin het. Dit sal jou toerus met spesifieke insigte en strategiee om daagliks krag, sukses en oorwinning te beleef. Verstaan die krag van jou denke bestaan uit twee dele:...
Cover of Haal die konflik uit jou lewe

Haal die konflik uit jou lewe

Bou gesonde verhoudings wat 'n leeftyd sal deurstaan

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2012

God het bedoel dat elkeen van ons die vreugde sal beleef van ‘n lewe sonder konflik, maar dit is nie die realiteit van ons elkedagse lewe nie. Ons is vol emosionele kneusplekke, stres en wrokkigheid met onafgehandelde kwessies in ons verhoudings. Dit hoef egter nie so te wees nie – Joyce Meyer wys...
Cover of Wees oorgehaal vir die lewe!
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2012

In Wees oorgehaal vir die lewe! verduidelik Joyce aan die leser waar om na die oorsprong van dit wat jou motiveer en aanspoor om te leef soos jy leef te gaan soek. Sy help die leser verstaan hoe om jou lewensdoel te bepaal en help jou om die oorgawe en geesdrif wat jou aanvuur om hierdie doel te verwesenlik, te ontdek.
Cover of Praat Nuut Leef Nuut

Praat Nuut Leef Nuut

Verstaan die krag van jou woorde

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2013

In Praat nuut, leef nuut bou Joyce Meyer op die beginsels in haar vorige boeke, Verstaan die krag van jou denke en Neem beheer oor jou emosies. Sy ondersoek die krag wat jou woorde inhou en wys lesers hoe om seker te maak dat hul gesprekke opbouend, gesond en op positiewe resultate gefokus bly. Elke...
Cover of Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek)

Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek)

'n Oorwinningsgids vir enkelma's

by Elize Parker, Magriet Smit
Language: Afrikaans
Release Date: April 16, 2015

50% van alle kinders in SA word groot in enkelma-huishoudings. Hoe gemaak as joune een van die 15% huishoudings is waarin jý nie net ma moet wees nie, maar broodwinner óók? Watter raad het ander as jou kind skielik een van die 9 miljoen kinders in ons land word wat sonder ’n pa grootword? Dit...
Cover of Knowing Who I Am
by Nianell
Language: English
Release Date: September 13, 2011

Wherever she goes the popular South African singer and celebrity, Nianell, offers this important, inspiring message: Every one of us may, can and should love ourselves. If we can do this, we will touch people around us and thereby make a difference in their lives. In her first book, Knowing Who I Am,...
Cover of Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek)

Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek)

5 boustene vir 'n gesonde en geseënde huwelikspad

by Craig Groeschel, Amy Groeschel
Language: Afrikaans
Release Date: August 4, 2015

Dit is die keuses wat mense elke dag maak wat hul verhouding met God en die kwaliteit van hul huwelik bepaal. In GEHEIME VIR ’N GELUKKIGE HUWELIK wys Craig en Amy Groeschel lesers vyf keuses wat hul huwelik onbreekbaar kan versterk: 1. Soek God 2. Baklei regverdig 3. Doen goed wat pret is 4. Bly rein...
Cover of Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek)

Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek)

Hoe 'n vrou wat haar man ondersteun die huwelik kan he waarvan sy nog altyd gedroom het

by H. Norman Wright
Language: Afrikaans
Release Date: October 22, 2012

Elke vrou wil die perfekte huwelik hê en soms pas hul mans nie heeltemal in by hul visie nie! Maar haar man ís haar huwelik. ’n Vrou kan haar huwelik versterk deur die beste in haar man uit te bring. VERSTERK JOU MAN, VERSTERK JOU HUWELIK gee lesers Bybelse en praktiese maniere om elke huwelik ʼn...
Cover of Hy wen, sy wen (eBoek)

Hy wen, sy wen (eBoek)

Hanteer huwelikskonflik op die regte manier

by Willard F. jr. Harley
Language: Afrikaans
Release Date: October 14, 2014

Is dit moontlik om elke konfliksituasie in jou huwelik te gebruik om nader aan mekaar te groei en mekaar liewer te hê? In HY WEN, SY WEN is die doelwit dat huweliksmaats se liefde vir mekaar elke dag sal groei. Die model wat hier voorgestel word, is een waar albei huweliksmaats wen. Willard F. Harley...
Cover of n Nuwe man teen Vrydag (eBoek)

n Nuwe man teen Vrydag (eBoek)

Verander jou man se gesindheid, gedrag en kommunikasiestyl in 5 dae

by Kevin Leman
Language: Afrikaans
Release Date: December 30, 2010

Wonder jy wat geword het van die Prince Charming met wie jy getrou het? Hy ignoreer jou, help jou met niks en sit permanent vasgenael voor die TV. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad! Hy kan jou met ’N NUWE MAN TEEN VRYDAG help om die sensitiewe, romantiese...
Cover of Beloftes vir 'n nuwe dag (eBoek)
by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: January 7, 2013

Solly Ozrovech lei Suid-Afrikaners al dekades lank in hul stiltetyd. In BELOFTES VIR ’N NUWE DAG bevestig hy daagliks: Geloof ís die antwoord, en in God se nabyheid lê gelowiges se versterking. Hierdie samestelling se 366 dagstukke fokus sterk op die tema van geloof en bou verder uit op hoop, volharding,...
Cover of Die huweliksdaad (eBoek)

Die huweliksdaad (eBoek)

Ervaar die skoonheid en vreugde van seksuele liefde in die huwelik

by Tim LaHaye, Beverly LaHaye
Language: Afrikaans
Release Date: May 4, 2004

God wil hê die huweliksdaad moet die mees voortreflike ervaring wees wat twee mense met mekaar kan deel. Tim en Beverly LaHaye se openhartige, diepgaande en Bybelse bespreking van seksuele liefde vir getroudes verskaf riglyne, doelwitte, beginsels en navorsingsresultate wat egpare sal help om ’n bevredigende...
Cover of 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek)

21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek)

... en nog meer maniere om 'n gelukkige huwelik te verseker

by Ewald Van Rensburg, Beatrix Van Rensburg
Language: Afrikaans
Release Date: June 29, 2009

Al is huweliksmaats lief vir mekaar, sukkel hulle dikwels om ware huweliksgeluk te ervaar. In 21 MANIERE OM JOU HUWELIK TE VERWOES gee Ewald en Beatrix van Rensburg vir lesers raad oor hoe om die slaggate in hulle huwelik betyds raak te sien. Hulle gee ook effektiewe teenvoeters en huweliksresepte om...
First 18 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy