Christian Art Distributors Pty Ltd: 478 books

Cover of Die kuns van ware kommunikasie

Die kuns van ware kommunikasie

Hoe jy kommunikeer bepaal jou sukses

by John C Maxwell
Language: Afrikaans
Release Date: September 13, 2011

Kommunikasie is ‘n belangrike deel van elke mens se daaglikse lewe – by die huis, by die werk en tussen vriende. Die sleutel tot ware kommunikasie is om nie net met mense to kommunikeer nie, maar om konneksies te vorm met hulle, dit wil sê om tot hul harte te spreek. Wil jy graag ook weet hoe om...
Cover of Reik na goud
by John C Maxwell
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

Om tot ’n goue leier te ontwikkel gebeur nie binne ’n dag nie. Versnel jou groei as leier met Reik na goud, ’n daaglikse metgesel vir Goue leierskap – John C. Maxwell se goue boek oor leierskap waarvan die inhoud vir die John C. Maxwell Dagbeplannerreeks 2010 gebruik is. Reik na goud bied maklik...
Cover of 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek)

30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek)

... en aan hulle kinders moet oordra

by Johan Smit, Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: January 25, 2013

30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer. Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in: • Weet jy wie jy is? • Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes • Leef voluit! • Leef elke dag dankbaar...
Cover of God van wonders (eBoek)

God van wonders (eBoek)

Persoonlike getuienisse oor God se wonderwerkende krag in mense se lewens

by Angus Buchan
Language: Afrikaans
Release Date: July 14, 2015

GOD VAN WONDERS deur Angus Buchan is propvol getuienisse wat die goedheid en genade van God in die lewens van gewone mense weerspieël. Die boek deel wonderlike verhale van gebede in verskillende situasies wat beantwoord is – van verlossing en bevryding, genesing, voorsiening en ongelooflike geleenthede...
Cover of 101 gebede vir my seun (eBoek)
by Rob Teigen, Joanna Teigen
Language: Afrikaans
Release Date: January 21, 2016

’n Eer, ’n voorreg en die heel belangrikste werk op aarde – om vir jou kind te bid. Elke ouer wens net die beste vir sy of haar kind, en hulle gedagtes en gebede draai daagliks om hulle kinders en hulle behoeftes. 101 GEBEDE VIR MY SEUN bestaan uit 101 kort en kragtige gebede wat ouers spesiaal...
Cover of Die standvastige man (eBoek)
by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Language: Afrikaans
Release Date: March 8, 2012

DIE STANDVASTIGE MAN is die inspirerende boek wat gebore is uit die fliek COURAGEOUS. Die fliek, wat ’n boodskap lewer oor sterk manlike leierskap, is ’n wekroep vir pa’s om te besef watter geweldige invloed hulle in hulle kinders se lewe en die samelewing het. Hierdie boek bou voort op hierdie...
Cover of Jy het 'n keuse (eBoek)

Jy het 'n keuse (eBoek)

'n Vrou se gids om die regte besluite te neem

by Elizabeth George
Language: Afrikaans
Release Date: July 17, 2014

Elke dag moet vroue honderde besluite neem. Watter strategieë kan hulle gebruik om die beste besluite te neem? Nadat sy self vir jare hiermee geworstel het, bied Elizabeth George in JY HET ’N KEUSE riglyne om vroue te help om die beste moontlike besluite te neem. Die riglyne wat Elizabeth bespreek,...
Cover of 7 ritmes vir kinders (eBoek)

7 ritmes vir kinders (eBoek)

Le die regte grondslag vir jou kind se geloof

by Tom Smith, Lollie Smith
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2015

Ontdek ’n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof. Met 7 RITMES VIR KINDERS gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en ’n verhouding met Hom te hê. Deur hierdie praktiese beginsels herhalend...
Cover of Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie

Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie

Godsdienste, kultusse &populêre oortuigings

by Jessica Tinkelberg Devega
Language: Afrikaans
Release Date: November 15, 2012

Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie dek alles wat lesers wil weet oor die wêreld se godsdienste en filosofieë - in een boek! Soos wat die wêreld om ons kleiner word, word mense aan meer godsdienste en populêre oortuigings blootgestel as ooit van tevore. Die boek is geskryf deur...
Cover of Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek)

Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek)

Vind vreugde en genesing in saamwees met ander gelowiges

by Riekert Botha, Albert Theron
Language: Afrikaans
Release Date: February 8, 2016

Besef mense dat die gemeenskap van gelowiges God se skepping is en nie deur mense uitgedink is nie? Riekert Botha en Albert Theron daag lesers in WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET uit om eers te vergeet wat hulle “weet” van gemeentes. Gaan terug na die kern van die saak en ontdek hoekom...
Cover of Bloeisels van hoop (eBoek)
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: January 7, 2013

Ons dien ’n God van genade, liefde en blydskap. Hiervan verseker Nina Smit die leser in BLOEISELS VAN HOOP. BLOEISELS VAN HOOP is ’n samestelling met 366 dagstukke deur gewilde outeur Nina Smit. Sy fokus in hierdie dagstukke op temas soos: Die lewe is ’n reis; vrygewigheid en dankbaarheid; die...
Cover of Viooltjies vir my vriendin (eBoek)

Viooltjies vir my vriendin (eBoek)

Uit my hart se tuin, want jy is kosbaar

by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: March 5, 2014

Of ’n blom daar ver op ’n eensame bergtop of in ’n paleistuin blom, die unieke skoonheid daarvan oortref verreweg enige mensgemaakte kunswerk. In VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN neem immergewilde skrywer Nina Smit vroue op ’n wandeling van kleurespel, geur, nostalgie en diepe oordenking deur die vele...
Cover of n Dogter na God se hart (eBoek)

n Dogter na God se hart (eBoek)

Help jou dogter om die vrou te word wat God wil he sy moet wees

by Elizabeth George
Language: Afrikaans
Release Date: March 13, 2013

Elizabeth George se ’N DOGTER NA GOD SE HART bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om ’n goddelike lewe te lei. Elizabeth lei ma’s in die ontwikkeling van hulle dogters se geestelike lewe, maar wys ook hoe hulle hul dogters se hele lewe as prioriteit moet beskou....
Cover of Openbaring ontsluit (eBoek)

Openbaring ontsluit (eBoek)

n Verrassende perspektief op die laaste boek in die Bybel

by Riekert Botha
Language: Afrikaans
Release Date: March 12, 2014

Hoeveel mense het al Openbaring gelees en álles verstaan? Tog sê Riekert Botha Openbaring kán verstaan word. Die sleutel lê in een spesifieke vraag: "Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was?" Riekert kyk in OPENBARING ONTSLUIT na die volgende aspekte wat vorm gee aan...
First 25 26 27 28 29 30 3132 33 34 35
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy