Christelike Uitgewersmpy imprint: 135 books

Verander jou huwelik deur gebed (eBoek)

Beskerm julle verhouding sodat dit 'n leeftyd sal hou

by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: January 21, 2009

Stormie Omartian se topverkoper-boeke oor gebed en die huwelik het al miljoene lesers se lewens verander. In VERANDER JOU HUWELIK DEUR GEBED takel sy vyftien kwessies wat huwelike vandag bedreig en leer die man en vrou hoe om vir die beskerming van hulle huwelik te bid. VERANDER JOU HUWELIK DEUR GEBED...

Die krag van gebed in donker dae (eBoek)

Ervaar God se kragtige verandering in jouself, jou land en sy mense

by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: November 20, 2012

Wanneer jy vir jou land bid, sal God dinge laat verander, maar Hy sal jóú ook verander op ’n manier wat jou land sal raak. In DIE KRAG VAN GEBED IN DONKER DAE, ʼn handige boekie, bespreek Stormie Omartian vrae oor hoe om vir jou land te bid. Sy gee voorbeelde van gebede wat mense kan gebruik om te...
by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: June 5, 2013

DIE KRAG VAN GEBED IN JOU LEWE is ’n gebedeboek deur Stormie Omartian wat Skrifgedeeltes bevat uit elke boek van die Bybel en sal lesers laat put uit God se onfeilbare skat van waarheid, wysheid en krag vir elke dag. DIE KRAG VAN GEBED IN JOU LEWE bevat byna 200 gebede oor onderwerpe soos: • geestelike...
by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: November 20, 2012

Stormie Omartian wil ouers help om élke dag vir hul kinders te bid – ongeag hul ouderdom. OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS – GEBEDEBOEK is saamgestel uit OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS met 60 gebede spesifiek vir die volwasse kind se behoeftes. Algemene bekommernisse van ouers oor hul volwasse...

Kies liefde ... (eBoek)

Want dit verander die koers van jou lewe

by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: March 2, 2015

Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is ’n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian fokus in KIES LIEFDE ... Ander sien God die beste in gelowiges wanneer hulle God se liefde weerspieël....
by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: October 19, 2011

Ongeag of kinders nog klein is en of hulle al volwasse is, ouers sal altyd oor hulle bekommerd wees. Met OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS fokus Stormie Omartian op hoe ouers hul volwasse kinders aan die Here kan opdra. Tesame met stories van ander ouers gee Stormie ook raad uit haar eie ondervinding...
by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: March 2, 2015

Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is ’n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian biddend fokus in KIES LIEFDE ... (GEBEDEBOEK). KIES LIEFDE ... (GEBEDEBOEK) bevat 60 betekenisvolle gebede...
by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: October 18, 2011

In 10 MINUTE TOT KRAGTIGE GEBED help Stormie Omartian jou om meer doeltreffend te bid. Stormie bied vir lesers tien eenvoudige maar doeltreffende areas van gebedsfokus wat bedoel is om jou gebedslewe te vernuwe. Die tien fokus-areas wat lesers se gebede meer betekenisvol en bevredigend sal maak, is:...

More is Maandag (eBoek)

Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker "workout" sal gee

by Alette-Johanni Winckler
Language: Afrikaans
Release Date: February 3, 2014

Hoekom kan jy nie vandág oorbegin en lief wees vir die unieke jy wat jy is nie? Jy kan beslis! Want môre is “Maandag” – jou oorbegin-dag! Dit is Aletté-Johanni Winckler, bekende Suid-Afrikaanse ma, sakevrou, skrywer, blogger en sangeres, se boodskap in MÔRE IS MAANDAG. Aletté-Johanni deel...

In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek)

Gebede en mymeringe diep uit die hart

by Lizette Murray
Language: Afrikaans
Release Date: October 8, 2014

Spontane gesprek met God ontspring dikwels uit benoudheid of krisis. Waarom beweeg ons op hierdie manier nader aan God slegs wanneer ons Hom nodig het? Hoekom deel ons nie ook ons vreugdes en jubeling so spontaan met ons Hemelvader nie? Lizette Murray, met haar kenmerkende fyn waarnemingsvermoë, bied...

Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek)

Die Bybel uitgele vir eietydse toepassing

by Fika Janse van Rensburg, Marius Nel
Language: Afrikaans
Release Date: September 18, 2009

DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van...

Word stil voor God (eBoek)

40 dae tot 'n inniger lewe saam met God

by Marius Nel, Andries Enslin
Language: Afrikaans
Release Date: August 19, 2011

Sukkel jy met jou gebedslewe? Voel jy soms dat “gebed nie werk nie”? Wat mense dikwels nie besef nie, is dat ons ons gebede wil laat fokus op ons eie wil, en nie op God se wil nie. Want anders as wat ’n mens so dikwels wil glo, is gebed nié om ons versoeke elke dag soos ’n kruidenierswarelysie...

Wat wag op ons na die dood? (eBoek)

Sienings van die antieke tyd tot vandag bekyk vanuit 'n Bybelse perspektief

by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Language: Afrikaans
Release Date: February 8, 2016

As daar een onderwerp is waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat ná die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor dié sensitiewe onderwerp? Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS NÁ DIE DOOD? hierdie onderwerp onder...

Die einde (eBoek)

Die A-Z van die Bybelse boodskap oor die eindtyd

by Jan Du Rand
Language: Afrikaans
Release Date: June 21, 2013

Dit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat sê die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge? In DIE EINDE fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos:...
First 2 3 4 5 6 7 89 10
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy