Christian Art Distributors Pty Ltd: 478 books

Cover of Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek)
by Riekert Botha
Language: Afrikaans
Release Date: April 2, 2014

Is jy op soek na pleisters wat jy op enige seer kan plak? Ook dié diep binne-in jou? Dan is Riekert Botha se PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS net die medisyne wat jy nodig het. Hierdie boek is ’n verwerking van Riekert en Derrich Gardner se Saterdagoggend-gesprekke op RSG. Riekert het hierdie platvorm...
Cover of Al sou die vyeboom nie bot nie (eBoek)

Al sou die vyeboom nie bot nie (eBoek)

n Bybelstudie oor Habakuk

by Riekert Botha
Language: Afrikaans
Release Date: December 12, 2013

Baie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het. In die 8 studies vir individuele of groepstudie in AL SOU DIE VYEBOOM NIE BOT NIE lei Riekert Botha gelowiges om die...
Cover of Lewende water ... lewende geloof (eBoek)

Lewende water ... lewende geloof (eBoek)

Kragtie leringe van die topverkoper-outeur van Gesant van God

by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2009

In sy donkerste uur het die genade van God sy duisternis verander in aansteeklike blydskap. LEWENDE WATER ... LEWENDE GELOOF is ’n versameling van broer Yun (skrywer van GESANT VAN GOD) se kragtige leringe wat spruit uit sy ervarings van vervolging en herlewing in China. Hierdie boek bevat van die...
Cover of Staan jou man (eBoek)

Staan jou man (eBoek)

Hoe ek die stryd teen boelies oorkom het, en hoe jy dit ook kan doen

by Nick Vujicic
Language: Afrikaans
Release Date: June 12, 2014

Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie ... Maar sy boodskap is dat jy dit kán oorkom, want geen boelie kan vir jou sê wié jy is nie. In STAAN JOU MAN wys hy...
Cover of Oktober-kind (eBoek)

Oktober-kind (eBoek)

Elke lewe is kosbaar

by Eric Wilson, Theresa Preston
Language: Afrikaans
Release Date: October 8, 2012

Hannah, ’n 19-jarige student, se toenemende angstigheid en skielike ineenstorting wys op die ontstellende omstandighede van haar geboorte. Hannah vind nie net uit sy is aangeneem nie, maar nog ’n skokkende waarheid word onthul: Sy het ’n mislukte aborsie oorleef. In haar woede en verwarring draai...
Cover of n Donker dag in September (eBoek)

n Donker dag in September (eBoek)

Hy moet eers 'n manier kry om sy eie hartseer te verwerk …

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: March 28, 2012

Sheriff-adjudant Alex Brady het sy hart verhard ná sy brandweerman-pa een van die 9/11-slagoffers geword het. Alex draai sy rug op almal en lê hom daarop toe om saam met sy vierpootige spanmaat, Bo, geweld te beveg en die mense van Los Angeles te beskerm. Wanneer die ergste brand-seisoen in Kalifornië...
Cover of Die Bybel NLV (eBoek)
by Wil Vosloo, Andrie Du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: September 6, 2011

Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë....
Cover of Populer (eBoek)

Populer (eBoek)

n Ware verhaal oor hoe die gejaag na gewildheid 'n lewe kan verwoes

by Tindell Baldwin
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2015

Op 15 moes Tindell Baldwin ’n keuse maak – bly op die pad wat haar Christelike gesin aangedui het, of klim die sosiale leer wat duidelik vir die gewildste meisie baie pret sou verseker. Sy het haar keuse gemaak en uitgegaan om die lewe te lei wat sy gedink het sy wou hê. In POPULÊR deel sy uitdagende,...
Cover of Die naakte feite (eBoek)

Die naakte feite (eBoek)

Vrae wat jou ouers hoop jy nooit oor seks sal vra nie

by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Language: Afrikaans
Release Date: February 3, 2014

Almal praat, dink en wonder oor seks, veral tieners. En tog is dit die één ding waaroor hulle nie maklik met hulle ouers kan praat nie. In DIE NAAKTE FEITE kom ervare beraders en leraars Jimi le Roux en Timothy Kieswetter, kenners op die gebied van seksuologie, Bybellering en pastorale bediening, tot...
Cover of Die Dinsdagoggend-omnibus (eBoek)
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: March 6, 2012

DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS vertel die verhaal van Jamie Bryan wie se lewe onherroeplik verander wanneer haar man, Jake, se gevaarlike werk as brandweerman hom deel maak van die statistiek ná die terroriste-aanval op die World Trade Center. Sy waak langs sy bed en doen alles in haar vermoë om ’n man...
Cover of Ingrypende genade (eBoek)
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: February 27, 2007

Mary Madison het as kind onnoembare gruwels gely en as jong vrou draai die gemeenskap die rug op haar. Maar ’n goddelike mag verlos Mary sodat sy lewensveranderende hoop en liefde kan bring vir mishandelde vroue. Mary is geleerd en verlos, ’n kragtige stem in Amerika se hoofstad – vir die politieke...
Cover of Verby grense (eBoek)
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: November 1, 2011

Ná die dood van sy ma en nadat hy van sy suster én van die meisie vir wie hy lief is, geskei is, is die gate in Jordan Riley se siel gevul met woede. Hy besluit om die God van sy kleintyd te verwerp en dagvaar sy tuisdorp om ’n standbeeld van Jesus uit ’n park te verwyder. Dié konflik maak dat...
Cover of n Nuwe dagbreek (eBoek)
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: April 7, 2008

’N NUWE DAGBREEK is die eerste boek in die DAGBREEK-reeks, die opwindende opvolg op Karen Kingsbury se EERSGEBORENE-reeks. In hierdie boek is Dayne Matthews en Katy Hart vasbeslote om hulle lang verwagte troudag ’n geheim te hou vir die paparazzi. Terwyl hulle aan die troureëlings werk, word hulle...
Cover of Waar die verlede leef (eBoek)
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2005

Karen Kingsbury het ’n wonderlike talent om haar lesers só te betrek dat hulle waarlik omgee om te weet wat met die karakters gebeur. Sy vang die menslike emosies en worsteling aangrypend vas sodat karakters lewe kry. In WAAR DIE VERLEDE LEEF ontmoet lesers vir Ellen Barrett in haar reis deur die...
First 26 27 28 29 30 31 3233 34 35
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy