Christelike Uitgewersmpy imprint: 135 books

Spreek lewe! (eBoek)

Ontsluit die krag van die Woord in jou lewe

by John Osteen
Language: Afrikaans
Release Date: November 25, 2013

Die kragtigste wapen wat God vir ons gegee het, is sy Woord. In SPREEK LEWE! wys wyle John Osteen lesers hoe om hierdie wapen te gebruik. Baie van God se wonderwerke is opgeteken in sy Woord, die Bybel. En eerder as om rond te hardloop en te soek na wonderwerke, wys Osteen lesers hoe om die krag van...

n Man van geloof (eBoek)

Wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here. 1 Kor. 15:58

by John Osteen
Language: Afrikaans
Release Date: April 16, 2013

Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof. In ’N MAN VAN GELOOF wys John deur ware verhale sewe eienskappe van standvastige geloof: 1. Geloof hoor en sien ander dinge as die wêreld. 2. Geloof bid met erns, selfs al is daar reeds ’n antwoord....

Here, ek weet U luister (eBoek)

Binnekamer gebede en oordenkings vir 'n innige verhouding met God

by Johan Smit
Language: Afrikaans
Release Date: June 10, 2016

In jou diepste stilword-oomblikke praat jy met God oor alles, oor enigiets. Johan Smit bied vir lesers ekstra bemoediging in hierdie kosbare oomblikke met HERE, EK WEET U LUISTER. 65 gebede vir lesers se stiltetyd word elk ondersteun deur ’n kort oordenking, kragtige teksverse en inspirerende aanhalings....

Geestelike oorlogvoering (eBoek)

Toerusting vir die geestelike stryd van elke gelowige

by Bennie Mostert
Language: Afrikaans
Release Date: May 5, 2004

Elke volgeling van Jesus Christus is betrokke by ’n geestelike oorlog, ’n stryd tussen lig en duisternis, lewe en dood. Elke gelowige is deel van hierdie stryd, daar is geen neutrale terrein nie. Tog is baie Christene onbewus en onkundig hieroor en baie van hulle kies om hulle nie daaraan te steur...

Dit is tyd (eBoek)

'n Historiese gebedsbyeenkoms wat 'n hele nasie geraak het

by Angus Buchan
Language: Afrikaans
Release Date: September 6, 2017

Op 22 April 2017 het ongeveer 1 miljoen mense op ’n plaas net buitekant Bloemfontein bymekaargekom om vir Suid-Afrika te bid. Wat begin het as ’n versoek aan die evangelis Angus Buchan het gegroei tot een van die grootste gebedsbyeenkomste in die geskiedenis van Suid-Afrika. DIT IS TYD vertel hoe...
by Rob Teigen, Joanna Teigen
Language: Afrikaans
Release Date: January 21, 2016

’n Eer, ’n voorreg en die heel belangrikste werk op aarde – om vir jou kind te bid. Elke ouer wens net die beste vir sy of haar kind, en hulle gedagtes en gebede draai daagliks om hulle kinders en hulle behoeftes. 101 GEBEDE VIR MY DOGTER bestaan uit 101 kort en kragtige gebede wat ouers spesiaal...

Strategie vir gebed (eBoek)

Aksieplan vir 'n gebedskryger

by Alex Kendrick, Stephen Kendrick
Language: Afrikaans
Release Date: December 8, 2015

Gebed behoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir ’n geveg van hierdie kaliber het jy ’n doelgerigte strategie nodig. STRATEGIE VIR GEBED bied vir lesers ’n aksieplan wat hulle sal lei van die eerste stap wat hulle moet neem tot op die vlak...

n Handvol hoop (eBoek)

n Reis van gebrokenheid na heelword ...

by Lizette Murray
Language: Afrikaans
Release Date: October 10, 2012

’N HANDVOL HOOP is ʼn roerende bundel wat die pyn en magteloosheid van afvlerk-mense wat verlies ervaar, met deernis verwoord. Met ’N HANDVOL HOOP vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling ná die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy bekom het deur die bemoeienis...

7 ritmes binne 7 dae (eBoek)

... vir totaal toegewyde, Geesvervulde volgelinge van Jesus

by Andries Enslin, Tom Smith
Language: Afrikaans
Release Date: March 5, 2014

In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 RITMES BINNE 7 DAE hoe ons dit kan doen aan die hand van die volgende 7 ritmes: • God is liefde: God se liefde is onbeperk en alles is moontlik omdat Hy ons liefhet. Daarom moet...

Ek behoort aan die Kerk (eBoek)

Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak

by Thom S. Rainer
Language: Afrikaans
Release Date: January 5, 2015

Wat sal gebeur as mense hulle kerk kies nie op grond van wat hulle daaruit kan kry nie, maar op grond van wat hulle kan gee? Thom Rainer beantwoord hierdie vraag in EK BEHOORT AAN DIE KERK eenvoudig, Bybels en oortuigend. Dr. Rainer bespreek ses beloftes wat lidmate versigtig en biddend kan maak om die...

30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek)

... en aan hulle kinders moet oordra

by Johan Smit, Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: January 25, 2013

30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer. Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in: • Weet jy wie jy is? • Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes • Leef voluit! • Leef elke dag dankbaar...

God van wonders (eBoek)

Persoonlike getuienisse oor God se wonderwerkende krag in mense se lewens

by Angus Buchan
Language: Afrikaans
Release Date: July 14, 2015

GOD VAN WONDERS deur Angus Buchan is propvol getuienisse wat die goedheid en genade van God in die lewens van gewone mense weerspieël. Die boek deel wonderlike verhale van gebede in verskillende situasies wat beantwoord is – van verlossing en bevryding, genesing, voorsiening en ongelooflike geleenthede...
by Rob Teigen, Joanna Teigen
Language: Afrikaans
Release Date: January 21, 2016

’n Eer, ’n voorreg en die heel belangrikste werk op aarde – om vir jou kind te bid. Elke ouer wens net die beste vir sy of haar kind, en hulle gedagtes en gebede draai daagliks om hulle kinders en hulle behoeftes. 101 GEBEDE VIR MY SEUN bestaan uit 101 kort en kragtige gebede wat ouers spesiaal...
by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Language: Afrikaans
Release Date: March 8, 2012

DIE STANDVASTIGE MAN is die inspirerende boek wat gebore is uit die fliek COURAGEOUS. Die fliek, wat ’n boodskap lewer oor sterk manlike leierskap, is ’n wekroep vir pa’s om te besef watter geweldige invloed hulle in hulle kinders se lewe en die samelewing het. Hierdie boek bou voort op hierdie...
First 3 4 5 6 7 8 910
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy