Sewe gebede wat jou lewe vir altyd sal verander

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Sewe gebede wat jou lewe vir altyd sal verander by Stormie Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stormie Omartian ISBN: 9781415316399
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Stormie Omartian
ISBN: 9781415316399
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Stormie Omartian is alombekend vir haar kragtige boeke oor gebed. Sonder om gebed tot ’n blote formule te reduseer, bespreek sy sewe basiese soort gebede wat blywende vrede en ’n positiewe verandering in jou lewe kan bring. Hierdie gebede is: • Belydenisgebed • Reddingsgebed • Vryspraakgebed • Beloftegebed • Onderwerpingsgebed • Lofgebed • Seëngebed Sewe gebede wat jou lewe sal verander sal jou help om te verstaan dat gebed nie net daar is om vir dinge te vra nie, maar om tyd deur te bring met Iemand wat jy liefhet omdat jy Hom beter wil leer ken. Hierdie boek bied aan jou die sleutel tot ’n totaal nuwe manier van leef en sal lesers lei tot vernuwing en verandering in hul geestelike lewens.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Stormie Omartian is alombekend vir haar kragtige boeke oor gebed. Sonder om gebed tot ’n blote formule te reduseer, bespreek sy sewe basiese soort gebede wat blywende vrede en ’n positiewe verandering in jou lewe kan bring. Hierdie gebede is: • Belydenisgebed • Reddingsgebed • Vryspraakgebed • Beloftegebed • Onderwerpingsgebed • Lofgebed • Seëngebed Sewe gebede wat jou lewe sal verander sal jou help om te verstaan dat gebed nie net daar is om vir dinge te vra nie, maar om tyd deur te bring met Iemand wat jy liefhet omdat jy Hom beter wil leer ken. Hierdie boek bied aan jou die sleutel tot ’n totaal nuwe manier van leef en sal lesers lei tot vernuwing en verandering in hul geestelike lewens.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Gesels met God elke oggend by Stormie Omartian
Cover of the book Standing in the Gap (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Geliefde Rebel by Stormie Omartian
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Live Joyfully by Stormie Omartian
Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Die koms van die dier by Stormie Omartian
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Stormie Omartian
Cover of the book Bloeisels van hoop (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book 101 dae van lof (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Vry om te leef by Stormie Omartian
Cover of the book Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by Stormie Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy